Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anwil Guesthouse

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoffelstraat 17, Bellvue, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anwil Guesthouse is in Upington in die Noord-Kaap geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens, en dan 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in die slaapkamers. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Natuurreservaat, Upington Gholfklub, Oranjerivier en Witsand Natuurreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir Anwil Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Stoffelstraat 17, Bellvue, Upington, 8800, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoffelstraat 17, Bellvue, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1OGJmMjE0LWY2NWMtNDBhYy1iOWI2LWIwMzMxNDA1OTUzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 17 Stoffel Street Bellvue 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -28.466221 21.213588