+11

Lighthouse Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Main Road, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lighthouse Studio is geleë in Doringbaai, 'n nedersetting aan die Weskus van die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n see-wegbreek soek.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en daar is 'n slaapbank vir 1 kind in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die leefarea beskik oor twee badstoele, 'n enkelbed en 'n TV met DStv, terwyl die kombuis toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n lugbraaier en 'n mikrogolfoond.

Veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan kies om die dag op die strand deur te bring of Freyers Cove Winery and Restaurant te besoek, alles gerieflik naby geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Pierre S
5.0
Lovely view and on the beach for walks and pet friendly. We enjoyed staying here as the apartment is 100% what you need for a stayover....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi see uitsig. Baie oulike plekkie met pragtige see uitsig.
Sep 2024
Dawn B
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable. We had a lovely stay - small but spacious accommodation. And the enclosed yard was great for the dogs. Dorngbaai is a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Geraldine S
Saam met lewensmaat
4.6
Perfect relaxation spot. The unit is located on the Main Road but set back from the street so there is quite a bit of movement, but it ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Deon N
Saam met lewensmaat
4.6
A no-frills stay with beautiful sea view and excellent location in a sleepy town. Sufficiently equipped for self-catering, but no tea, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Glenn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 121 Main Road, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Main Road, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf44a71c9b62f56521d371a1388dbdb4497fe544934f271d71808e25d535e3b89158a7ea2f1fd0f27c8b50be74b4814bdaee8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 121 Main Road Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.813555948616 18.23696485024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang