LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apartment 18 Sunset Beachfront | LekkeSlaap
+14

Apartment 18 Sunset Beachfront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Woonstel 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Apartment 18 Sunset Beachfront bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Hierdie woonstel is op die tweede verdieping van ’n kompleks in Gordonsbaai en bied uitsigte oor Valsbaai en Gordonsbaai se hoofstrand. Die kompleks is binne loopafstand vanaf Gordonsbaai se hoofstrand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers met baddens en storte, en ’n oopplan-kombuis, - leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en ’n mikrogolfoond. Die woonstel het ’n TV en gratis WiFi. Die woonstel is ideaal vir gesinne, wittebroodpaartjies of om ’n huweliksherdenking te vier.

Hierdie is ’n gerieflike en ontspannende spasie om na die sonsondergang te kyk of ’n boek te lees uit die "Tree of Knowledge"-boekrak. Die kompleks bied parkeerplek agter afstandbeheer-hekke, sowel as ’n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Gordonsbaai is die ideale vakansiebestemming met toegang tot die strande, die hawe, wynplse, walviskyk in Hermanus in seisoen, koffiewinkels, wafelhuise, roomysstalletjies, ’n boekwinkel, restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Apartment 18 Sunset Beachfront sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Millerstraat 62, Woonstel 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
was R2 000
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Woonstel 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5efc9b4da456bfd7c23978a4a88c81fbcd37f54d70c897ae096bc3378466f30a91c9ba2658876333bae49a876ee48ba9ca98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 62 Miller Street Apartment 18 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.15954590158 18.869507343649
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!