Door 5 at Wild Olive Apartment
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mrt 2024 tot 31 Des 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ombika-straat, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
-
Vanaf
R1 190R893 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Door 5 at Wild Olive Apartment is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in die veilige Wild Olive-kompleks in Windhoek se suidelike voorstede. Hierdie kontemporêre woonstel is ideaal vir 'n gesin, paartjie, vriende of 2 kollegas wat op soek is na sentrale en huislike verblyf in Windhoek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en 'n etenstafel met stoele. Dit lei na die leefarea met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met meubels. Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar. Die woonstel is oorkant The Grove Mall en Lady Pohamba-privaathospitaal.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Delmaree Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Ombika-straat, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink Door 5 at Wild Olive Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ombika-straat, Kleine Kuppe, Windhoek, 0000, Khomas