Apartment in Cape Town
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parklands-hoofstraat 69, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 445 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Apartment in Cape Town is in die buitewyk Parklands geleë en het 'n ideale ligging vir 'n klein gesin wat op soek is na sentrale verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met 'n slim-TV en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Breekware en eetgerei word voorsien. Daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en rugsteunkrag tydens beurtkrag.
Die woonstel is minder as 6 km vanaf Bloubergstrand waar gaste die dag by die strand kan deurbring of by een van die verskeie restaurante kan inloer.
Slaapplek
’n Bespreking by Apartment in Cape Town sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Parklands-hoofstraat 69, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parklands-hoofstraat 69, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom