+34
Selfsorg in Paradyskloof

Apartment Paradys 1

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Serruria Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Woonstel Paradys 1 is een van twee bekoorlike selfsorgwoonstelle met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Stellenbosch, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en 'n baba in sy oopplan-uitleg, wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en 'n bababedjie is beskikbaar vir 'n baba. Gaste het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe in.

Gaste kan ontspan in die privaat tuin en gebruik maak van die buitebraaigeriewe. Woonstel Paradys 1 is gerieflik geleë naby die middestad, met maklike toegang tot plaaslike winkels, gewilde restaurante, wynlandgoedere en die Jonkershoek Natuurreservaat, wat dit 'n ideale basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 14 Serruria Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek

14 Serruria Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2079ec2b7154af814951b5d1b509a8f85b4c2f03fff5a1ee4770d2f360d2e1fa3aeb755e958dd1b95128586274042fb72295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 14 Serruria Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.962080578205 18.853532515344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang