8 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Skaapkraal is 'n selfsorgkothuis op Appelsbosch Plaas in Swellendam, Wes-Kaap. Hierdie verblyf bied 'n rustige wegbreek van die stad se geraas.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die ander een het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 2 slaapbanke vir kinders, 'n TV en 'n binnebraai-area. Daar is ook 'n buitebraai-area en WiFi is beskikbaar
Kinders is welkom om die plaasdiere op die werkende plaas te besoek. Die verblyf bied lieflike uitsigte oor die Langeberge. Gaste kan aktiwiteite soos varswaterhengel en swem in die plaasdam geniet, voetslaan- en bergfietsroetes op plaaspaaie verken, en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Suzann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 77
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Skaapkraal het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang