Apple & Pear Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietstraat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apple & Pear Accommodation is 'n selfsorghuis in Ceres. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na rus en vrede.
Die huis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, stoof, yskas en ketel. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste. WiFi-toegang is beskikbaar.
Die huis lei na 'n klein binnehof met 'n sitbankie en braaigeriewe. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Gaste kan op 'n daguitstappie na die pragtige Koekedouwdam gaan, waar daar 'n voetslaanroete en 'n Zipline is. Dit is slegs 850 m ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kiewietstraat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Apple & Pear Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietstraat 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap