Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suzelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Veronica M - Mei 2024
Algehele gradering
Confusion regarding the breakfast pack could be better communicated.
Christa S - Mei 2024
Algehele gradering
Goed.
Zanati T - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Izelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies.
Appledew Guest House se terugvoer
Dankie Izelle, ons waardeer jou eerlike en waardevolle terugvoer.
Lorette B - Sep 2023
Algehele gradering
Nice and modern. Dinner was a downer. Breakfast was very nice.
Yolandi U - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon geriewe.
Appledew Guest House se terugvoer
Baie dankie Yolandi vir jou mooi woorde, dit beteken vir ons baie.
Hester B - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n goeie keuse vir ons gewees.
Appledew Guest House se terugvoer
Baie dankie Hester vir jou positiewe en waardevolle terugvoer.
Ons waardeer dit.
Sonja B - Jul 2022
Algehele gradering
Ek het baie lekker gekuier. Net jammer ek kon nie langer bly nie!
Ansunette D - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met veilige parkering. Netjies en skoon.
Appledew Guest House se terugvoer
Baie dankie Ansunette, ons waardeer jou mooi resensie.
Mj V - Mrt 2020
Algehele gradering
Nice.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leyds-straat 9A, Standerton, 2430, Mpumalanga