Apollo Guest House
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apollo-rylaan 17, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apollo Guest House bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in 'n stil area, naby winkels en besighede geleë. Hierdie is 'n familiebesigheid wat 'n huislike atmosfeer skep en gerieflike kamers het.
Verblyf word gebied in 12 en suite-kamers wat elk slaapplek bied aan tussen 1 en 4 gaste. Al die kamers het 'n TV met Openview.
Gaste kan in die groot tuin ontspan of die swembad geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 2 ruim konferensiekamers.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Apollo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Apollo-rylaan 17, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Gaste dink Apollo Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apollo-rylaan 17, Riviera Park, Mafikeng, 2745, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom