Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apricity Inn

Apricity Kamer Twee.
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n tussendeur na Apricity Kamer Een. Die kamer het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamer het verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe insluit. Verder is daar lugversorging, TV met DStv, WiFi, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste, afhangende van die gewig en versoek, beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tranquility Kamer Twee
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n tussendeur na Tranquility Kamer Twee. Die kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe insluit. Verder is daar lugversorging, TV met Netflix en YouTube, WiFi, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste, afhangende van die gewig en versoek, beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tranquility Kamer Een
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is 'n woonstelletjie met 'n tuinuitsig. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n kombuisie, eetarea en sitarea. 'n TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met meubels. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n kragopwekker tydens beurtkrag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste, afhangende van die gewig en versoek, beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Apricity Kamer Een
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hoofdeel van die eenheid en het 'n tussendeur met 'n digte gordyn na Apricity Kamer Twee. Die kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Die eenheid het 'n kombuis, eetarea, sitarea met lugversorging, TV met DStv, WiFi en 'n privaat ingang en stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste, afhangende van die gewig en versoek, beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 163, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvzM0FKYrKP7zJUgkYRq0Efa9iakbdEnE8bEsHyzM1nj6DqUPC9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 163 Hertzog Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.025941209016 29.909363148479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem