LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apricity Inn | LekkeSlaap
+73

Apricity Inn

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Apricity Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marinda O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O
Saam met vriende

Genotvolle en ontspanne atmosfeer.

Vriendelike en gasvrye personeel. Diens was uitstekend. Sal definitief weer daar langs gaan, en ook aanbeveel vir ander.

Apricity Inn's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie en gradering.
Waardeer dit opreg.

Apricity Inn
Pieter S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Absoluut uitstekend

My verblyf by Apricity Inn was fantasties. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dis voorwaar n plek waar mens kan ontspan en waarde vir jou geld kry. Nogmaals dankie.

Apricity Inn's terugvoer

Pieter, baie dankie vir jou bemoedigende resensie. Ons waardeer dit en sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete

Apricity Inn
Ryno S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Enkelreisiger

Best ever.

Really one of the best places I have stayed at, and I travel all over the country and really one of the best ever. They go out of their way to make you really feel at home, and it's the small things that really make this awesome.

Apricity Inn's terugvoer

Dear Ryno,
Thank you so much for your sincere review!
We so appreciate your goodwill towards us. Please come again. You are always welcome!
Kind Regards,
Sam and Dalene

Apricity Inn
Leonard D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D
Besigheidsreis

Skoon, vriendelike ontvangs en uitsonderlike gasvryheid.

Sien sterre.

Apricity Inn's terugvoer

Baie dankie Leonard vir hierdie "Review"!
Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Dalene
Apricity Inn

Apricity Inn
Melissa B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Gesin met tieners

Fantastic acommodation to the finest detail!

Nicely decorated. Has everything and more that you would need. Had a great night's rest.

Apricity Inn's terugvoer

Dear Melissa, I so appreciate your review and rating. Thank you.

Apricity Inn
Jacoline S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline S
Enkelreisiger

Mees vriendelike en behulpsame gastehuiseienaars waar ek nog gebly het.

Wonderlike ruim en netjiese woonstel met alles wat jy mag nodig kry ook vir selfsorg in die kombuis. Baie smaakvol gemeubileer en pragtig versier. Privaat en veilige parkering en betroubare WiFi toegang. Eienaars het uit hul pad gegaan om my te help en selfs hul skootrekenaar vir my vir 'n week geleen. Wonderlike verblyf en mense. Gaan bly gerus daar oor.

Apricity Inn's terugvoer

Beste Jacoline,

Baie hartlik dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg! Ons is so bly ons het jou ontmoet en dat ons tot jou diens kon wees.

Ons sien uit na jou volgende kuiertjie!

Groete,
Sampie en Dalene

Apricity Inn
Juliana L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana L
Gesin met tieners

Uitstekende, skoon, volledig toegeruste verblyf.

Die verblyf is uitstekend, volledig toegerus en ek sal dit beslis aanbeveel!

Apricity Inn's terugvoer

Baie dankie, waardeer julle terugvoering. Weereens vra ons verskoning vir die situasie wat veroorsaak het dat ons so vinnig moes Pretoria toe gaan.
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het.
Groete, Dalene

Apricity Inn
Aletta B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Saam met vriende

Gerieflik, skoon en vriendelik.

Heerlike oorslaapplek. Gasvry. Goeie waarde vir geld.

Apricity Inn's terugvoer

Baie dankie Aletta.
Waardeer jou review.
Kom kuier weer.
Groete, Dalene

Apricity Inn
Susan L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mense, pragtige en skoon woonstel. Baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly, stil en privaat. Ons voertuig, 'n bakkie, is bietjie groot, en met die omdraai moes ons op die pragtige gras ry. Maar julle sien ons definitief weer as ons in daardie wêreld kom. Baie dankie!

Apricity Inn's terugvoer

Baie dankie Susan, waardeer baie. Ons sal baie graag julle weer hier verwelkom.

Groete,
Dalene

Apricity Inn
Rene B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met vriende

Pleasant stay at Apricity!

What a pleasant retreat Apricity Inn turned out to be. Dalene, the host, was incredibly friendly and went out of her way to help us. The guesthouse is clean and beautifully decorated, and the bathrooms well fitted with enough warm water for a small army. We would definitely recommend Apricity Inn to any family or group of friends traveling together.

Apricity Inn's terugvoer

I sincerely appreciate your review. We look forward to you returning, it was great to meet you!
Greetings,
Dalene

Apricity Inn
Rene V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Ongelooflik, netjies, gasvry. Ons het al by baie gastehuise gebly in Limpopo, maar ons sal nie weer by 'n ander een bly as by Apricity nie. Die eienaar is so gasvry, regtig 'n huis ver van jou huis af.

Apricity Inn's terugvoer

Baie hartlik dankie vir die baie spesiale review.
Waardeer dit opreg.
Apricity Inn, Dalene

Apricity Inn
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R620
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 163, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvzM0FKYrKP7zJUgkYRq0Efa9iakbdEnE8bEsHyzM1nj6DqUPC9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 163 Hertzog Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.025941209016 29.909363148479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!