LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apricot Hill Farm | LekkeSlaap
+20

Apricot Hill Farm

Sunset-kothuis
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sunset Cottage is 'n kothuis met 1 slaapkamer, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Die kombuise is goed toegerus. Daar is ook 'n klein omheinde tuin met 'n braai-area. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik vir klein honde.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaashuiskamer
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die en suite-kamer bied basiese gastekamer-geriewe met 'n privaat ingang van die tuin af. Hier is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Tee-en koffiemaakgeriewe word voorsien en 'n kontinentale ontbyt-mandjie is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Croft-kamers
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Twee rustieke eenhede, weg van die hoofhuis, met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenhede het 'n basiese kombuisie met 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, yskassie, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei, en buitebraaigeriewe. Een van die eenhede het 'n klein omheinde tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Owl-kothuis
Vanaf R1 580
per eenheid
Beskrywing

Dit is 'n tweeslaapkamerkothuis met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het stortgeriewe en die eenheid is vrystaande en by die swembad. Hier is 'n goed toegeruste kombuis en 'n stoep met 'n braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apricot Hill-plaas, Honingklip, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOGY3ODEwLTJkMGMtNGZiYS04M2I0LWEwMjRjZDNlYTlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 Apricot Hill Farm Honingklip 1747 Gauteng 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -26.025095211302 27.800761461185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!