- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Quaelberg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aquaelberg Place is in Swellendam geleë en bied gerieflike B&B in 'n lieflike groot huis met ruim kamers wat smaakvol versier is en met privaat balkonne tussen bome. Kom geniet die tuin-uitsigte en ontspan terwyl jy 'n komplimentêre ystee drink wat met tuisgemaakte groenprodukte gemaak is.
Daar is 3 individuele gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en lei na 'n privaat balkon of patio. Elke kamer het ook sekere DStv-kanale, 'n muurverwarmer, plafonwaaier en gratis WiFi. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitarea met 'n pooltafel en 'n kaggel. Daar is ook 2 braai-areas. Verder is daar 'n biblioteek, sondek, hangmat en lieflike tuin. 'n Holistiese, Kontinentale en plaasontbyt word bedien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Swellendam bied restaurante en museums. Elke Saterdag is daar 'n Park Run wat by die Marloth Natuurreservaat se ingang begin wat sowat 5 km ver is. Die Bontebok Nasionale Park is sowat 7 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reinet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Quaelberg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aquaelberg Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Quaelberg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang