LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aquaview Beach House | LekkeSlaap
+47

Aquaview Beach House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Aquaview Beach House is 'n selfsorggastehuis met 3 verdiepings en asemrowende uitsigte oor Long Beach. Dis net 'n klipgooi van die strand af.

Die huis is gerieflik ingerig vir 8 gaste en die hoofingang lei na die tweede verdieping met die oopplan-kombuis, sitkamer en kaggel. Die leefarea bied toegang tot 'n houtdek met lieflike uitsigte.

Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n dek met 'n uitsig oor Long Beach al die pad na Houtbaai en dit het 'n volledige badkamer met 'n ovaalbad en stort. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort op die eerste verdieping. Die kamers bied ook toegang tot 'n tuin.

'n Tussendeur verbind die kamers met 'n selfsorg-ateljee vir 2 gaste. Dit het 'n volledige en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die boonste verdieping bied panoramiese uitsigte oor die see en op die berge en dis ideaal vir gaste wat net wil ontspan.

WiFi en Netflix word voorsien en gaste kan van die ingeboude braai-area in die voortuin gebruik maak. Die ingeslote agtertuin het 'n warmwaterstort en dis ideaal vir gaste wat die soutwater na 'n swem wil afspoel. Daar is ook 'n wasmasjien, strykplank en 'n strykyster. Die huis het 'n alarmstelsel met laserstraal-sekuriteit en gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by Aquaview Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Aquaview Beach House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aquaview Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 40, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20436f5b981b0fc449446135e2f432662f3c42eb8c3bac2847e205d78ad2f2d6fae4fec479cf575978fa4df6830b32f07cb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 40 Greenways Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.13725 18.33371
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!