Arabelle Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard C - Mei 2024
Algehele gradering
Was absoluut heerlik! Baie veilig.
Jayde Melissa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean and value for money. I wouldn't stay anywhere else!
Irene J - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, netjies en 'n baie vriendelike gasvrou, well done!
Elene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik, sal verseker die gastehuis aanbeveel.
Corne E - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvang en tuis gevoel.
Nadine B - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Tracy B - Okt 2023
Algehele gradering
It felt like home from home.
Juanita V - Okt 2023
Algehele gradering
Wow wow wow!
Hilton K - Aug 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable.
André K - Aug 2023
Algehele gradering
Anette is profesioneel, gasvry en 'n vriendelike, goeie gasvrou. Verblyf voldoen aan al my verwagtinge.
Jaco D - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was stil gewees, privaat kamer was baie mooi en skoon, wonderlike buurt, baie stil. Tops, 10 uit 10.
Erika M - Mei 2023
Algehele gradering
Best guesthouse and service ever.
Jayde Melissa B - Mrt 2023
Algehele gradering
We had a great 2 night stay at Arabelle Guesthouse. What you see on the pictures is exactly what you get. Rooms are clean and very comfortable. The breakfast was delicious and Annette is a wonderful host and person.
Mariska W - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Michele V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Anna M - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik verblyf en wonderlike gasvryheid!
Johan F - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Maarten K - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens, top gerief, uitstekende waarde vir geld.
Marius V - Okt 2022
Algehele gradering
Great accommodation with a personal touch.
Eduard G - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf met plattelandse gasvryheid.
George A - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Marjorie S - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, stylvol en alles van hoogste gehalte.
Quinta A - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent, Annette your service was impeccable.
Chanal K - Mei 2022
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Nicki R - Mei 2022
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-singel 41, Uitbreiding 4, Delmas, 2210, Mpumalanga