Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aranos Kalahariland Guest Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Aranos Kalahariland Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Klaus F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus F
Enkelreisiger

Fine accommodations, very nice hosts, good food.

We would come back. Don't bother me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasgevoel.

Baie gemaklik, eienaars vriendelik en behulpsaam. Voel soos huis. Plaasmelk is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aranos Kalahariland Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Leon. Glo dat julle al veilig tuis is. Hoop ons sien julle weer. Groete van hier.

Aranos Kalahariland, Danie en Mariaan

Aranos Kalahariland Guest Farm
Frans P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Ek sal Aranos Kalahariland Guest Farm weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aranos Kalahariland Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop ons sien mekaar weer.
Veilig ry. Groete, Danie en Mariaan, Aranos Kalahariland

Aranos Kalahariland Guest Farm
Abraham S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, buitengewoon gasvry.

Baie gerieflike verblyf in baie mooi omgewing. Gulhartig ontvang. Ons het heerlike ete gekry op versoek, ten spyte daarvan dat dit selfsorgakkommodasie is. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aranos Kalahariland Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Dit was goed om julle hier te ontvang. Hoop julle kom weer. Groete

Aranos Kalahariland Guest Farm
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: C20-pad, Wilhebenplaas 685, Aranos, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATsnQMwRJD3h2fcXH7YH0wNfNeToaR2wVfyLTpQJzOjCaiXTXk0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 C20 Road Wilheben Farm 685 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.11761474158 19.02477471793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem