Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arch Cabins Self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Arch Cabins Self-catering
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eric M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eric M
Gesin met tieners

Nie goeie waarde vir geld nie. Het meer verwag.

Nie so lekker nie. Goeie ligging, vriendelike eienaar en groot spasie, maar die plek is afgeleef. Die potte en panne was vuil en aangebrand, die matras is deurgeloop, die wit beddegoed was gevlek, die wasmasjien het geroes, seepbakke in die stort hang aan genade, slegs een van die opwasbak proppe sluit dig, die badkamer- en kamerskuifdeure is vuil met handmerke, en privaatheid word ingeboek omdat die agterkant van die cabin gebruik word deur skoonmakers om wasgoed te was.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D

Uitstekend.

Arch Cabins Self-catering was amazing. Daar was alles om almal besig te hou, van jonk tot oud. Baie dankie vir die wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isac M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Saam met vriende

Lekker blyplek vir die gesin.

Hier kan jy rustig kom slaap en die kinders gaan dit sommer baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harshdeep P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harshdeep P
Gesin met klein kinders

Pleasant stay and worth it on the price point it is offered.

If you are planning to go to Tsitsikamma or in surrounding areas then this place is worth staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G
Saam met vriende

Heerlike rustige omgewing.

Arch Cabins bied nie net interessante verblyf nie, maar die omgewing en village self is wonderlik toegerus om te ontspan en jouself te geniet. Baie lekker oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H

Fantastiese wegbreek.

Ons was 6 volwassenes en 2 kinders wat saam my man/pa/oupa se verjaarsdag gevier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Unique and Spacious.

Arch Cabins is unique and very spacious. Great place for a family or group of friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette O
Gesin met tieners

Beautiful accommodation at excellent location.

The Arch Cabin Self-Catering has a very quirky vibe about it and well suited for surrounding areas. Fully equipped with all you might need for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 63, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9916556e967f1e9c3f5f61edb439c0df59ae83596a770fc0f129a0c89e72e90202c1c8a71a3cac3c760a991b12ec9682ec9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 63 Formosa Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.969483203057 23.880641835937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem