Selfsorg in Sonheuwel

Arend Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Bernadette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Little piece of heaven on earth. Our stay was amazing, definitely going back. Kids loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retief B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike rustige oornag. Heerlik gebly in 'n baie stil area. Gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estienne D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lieflike plek gewees. Lieflike plek gewees en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Must visit. The place is very peaceful and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly! Sal beslis weer bespreek met ons volgende kuier! Baie lekker gebly! Sal beslis weer daar oorbly. Aircons sal 'n groot aanwins wees vir die cottage, maar verder is dit 'n baie lekker, netjiese, als wat jy nodig het plek! Baie vriendelike diens, veral die gasheer wat ons ontvang het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Fabulous, beautiful scenery and well looked after. Enjoyable, relaxing and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Vriendelike mense, privaat woonstel, lieflik koel groot stoep. Ruim woonstel. Lieflike tuin, privaat ingang met koel stoep by voordeur met tafel en stoele, ruim oopplan kombuis, groot badkamer met groot stort! Baie gerieflike hoofslaapkamer. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anel P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Baie goed ingerig om die bly so gerieflik as moontlik vir gaste te maak. Baie goed ingerig om die bly so gerieflik as moontlik vir gaste te maak. Baie goed ingerig om die bly so gerieflik as moontlik vir gaste te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Goeie oornag-akkommodasie. Slaap kussings net swak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Salmien
Arend Cottage
Hallo Mariana Ek is jammer om te hoor dat jy ongelukkig was oor die kussings. Die kussings is die standaard hotel kussings wat op die mark beskikbaar is. Groete Salmien

Willie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Gemaklik en eenvoudig. Baie lekker gebly, vriendelike en gasvrye eienaar. Eenvoudige plek, net soos ons daarvan hou.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

15 Arend Street, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA297668fe45042f680da019a636b7e44dba3252cbea9280c720e1cb7625781182cf64f1d03b11af1d15811513ba0449d0de4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 15 Arend Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.48764 30.9865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang