LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arilette Nr 10 | LekkeSlaap
+16

Arilette Nr 10

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 10, Arilette Eenheid 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Arilette Nr 10 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in Manaba aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Dit is tussen Uvongo en Margate. Hierdie woonstel bied 180° see-uitsigte en is net 100 m vanaf 'n pragtige swemstrand met lewensredders. Die strand is letterlik net oorkant die straat.

Arilette Nr 10 is 'n netjiese woonstel met slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Ons kan ook 'n driekwart-matras voorsien indien nodig.

Die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore vir selfsorgverblyf en sluit eetgerei en breekware, 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke en DStv wat aangeskakel kan word teen 'n ekstra koste. Die leefarea het deure wat na die balkon lei met lieflike uitsigte en panoramiese uitsigte oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Arilette Nr 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Arilette Nr 10
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 10, Arilette Eenheid 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Arilette Nr 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 10, Arilette Eenheid 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NzdlMDZiLWU1MWQtNDk5OS04ZDZlLTEyYTg4Yzc2NjAyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 94 Lilliecrona Boulevard Arilette Unit 10 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.85457 30.38141
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!