LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arilette Nr 10 | LekkeSlaap
+16

Arilette Nr 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Arilette Nr 10
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riana S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal plek aanbeveel in die week. Naweke is besoekers aan die strand oorkant die pad besonders ongeskik en lawaai tot in die oggend ure selfs op 'n Sondagaand

Arilette Nr 10's terugvoer

Riana, jammer dat julle dit so moes beleef.
Ons het nog nooit probleme gehad wanneer ons daar is nie.
Dit was seker besoekers in die buurt, en nie algemene gebeurtenisse nie.

Arilette Nr 10
Elmarie F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie F
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Gerieflik en lekker uitsig oor die strand en see.

Niels B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niels B
Enkelreisiger

Great location.

Beautiful space full apartment. Great view from the balcony.

Nkule Z - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkule Z
Gesin met klein kinders

Every thing was on-point.

Everything was on-point except that only 1 channel was working on the TV, but everything was perfect.

Marié S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié S
Saam met vriende

Dit was heerlik en rustig.

Baie lekker gebly. Ons het 'n heerlike woonstel gehad met 'n pragtige uitsig en sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie.

Christell M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende see-uitsig, waarde vir geld en net lekker om by te bly!

Ons het 'n heerlike, rustige wegbreek gesoek, en dit gevind! Arilette Nr 10 was alles wat ons beloof is om te kry volgens die inligting op die webtuiste, net met nog so bietjie meer as wat ons verwag het! Het ons verlof begin in die Kaap, maar was baie bly dat ons die besluit geneem het om ons laaste week van verlof hier te spandeer, want op die einde van die dag, het ons hier die lekkerste gebly en waarlik heerlik gerus! Pragtige see-uitsigte!

Pauline F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice roomy flat with a beautiful view.

Nice clean flat, bath in bathroom needs attention and fridge leaks water. Will come back to visit in the future.

Tania R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania R
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Badkamers kan skoner wees.

Arilette Nr 10's terugvoer

Beste Tania.
Baie dankie vir jou terugvoer oor Arrilette Nr 10
Ons het 'n skoonmaak dienste wat die woonstel skoonmaak.
Indien moontlik kan jy ons asb laat weet wat jou alles gepla het t.o.v die badkamers en die skoonmaak van woonstel.
Dat ons dit kan aanspreek en so verbetering bring.
Sal dit baie waardeer.

Vriendelike Groete Arrilette Nr10

Arilette Nr 10
Liani B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani B
Gesin met tieners

Dit was voorwaar 'n heerlike ervaring.

Die eenheid is fantasties geleë. En dis so naby die strand. Wonderlike vakansie!

Arilette Nr 10's terugvoer

Beste Liani,

Baie dankie vir jou terugvoer. Kan jy asb. vir ons laat weet wat die rede is vir 4 uit 5 telling vir netheid van woonstel sodat ons dit kan opneem met die skoonmaakdienste?

Baie bly jul het lekker vakansie gehou.

Vriendelike Groete,
Arrilette Nr 10

Arilette Nr 10
Eugene O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene O
Gesin met tieners

Baie lekke gewees.

Dis was baie lekker daar. Veral vir die kinders want dis naby aan die strand loopafstand.

Tersia V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Gesin met tieners

Perfekte vakansie woonstel!

Alles was 100%. Sal vir seker weer daar vakansie hou!

Marlien S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien S
Saam met vriende

Fabulous.

Uitstekende, goeie diens.

Emé B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emé B
Gesin met tieners

Wonderlik

Heerlik op die strand, skoon.

Miranda B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim woonstel met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf.

Ons het gerieflik en lekker gebly met 'n pragtige uitsig oor die see, strand en getypoel. Ideaal vir gesinne want die woonstel is ruim en die kinders hoef net oor die pad te loop om te swem of op die strand te speel. Die hoofstrand is net om die draai en 'n oulike Spar is ongeveer 2 blokke se stap ver. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Dit sou gerieflik gewees het as ons eerder in 'n Weber op die balkon kon braai as by die gemeenskaplike braaiarea.

Deirdre P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre P
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was baie skoon en netjies met ons aankoms.

Willem P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Vriendelike diens en die plek is pragtig, sal enige tyd weer terugkeer. Die skoonmaakdiens is van die beste wat ek al ooit mee te doen gehad het. Baie baie dankie vir die wonderlike vakansie.

Jolize V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V
Gesin met klein kinders

Fantastiese vakansie, perfek geleë naby die strand!

Baie lekker gebly! Eienaars en agent (Stefanie) was baie behulpsaam, selfs op die onmoontlikste tye. Hulle help graag en is altyd baie vriendelik! Die woonstel is so te sê op die strand, is lekker ruim binne en baie mooi na gekyk! Beslis waarde vir mens se geld, ons sal vir seker weer daar bly! Diens was regtig uitstekend!

Judy P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P
Gesin met tieners

Fantasties!

Baie goeie uitsig, naby strand en see. Alles was baie lekker, behalwe dat agente verkeerde sleutel vir ons gelaat het en ons 'n rukkie moes wag, maar Stefanie en die eienaar het dit vinnig uitgesorteer. Baie dankie, sal weer van Arilette gebruik maak.

Arilette Nr 10's terugvoer

Baie dankie!
Goeie nuus, die sleutel probleem is nou van die verlede.
Ons verwelkom ons gaste met aankoms en maak seker die sleutel is veilig in hul hande.
Sien daarna baie uit om jul weer te sien.
Vriendelike Groete
Stefanie - Arilette Nr 10 KZN

Arilette Nr 10
Liezel O - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik baie lekker gebly.

Sal dit definitief vir mense aanbeveel, skoon en netjies met 'n pragtige uitsig. Die diens is ook puik.

Bea V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Dit was baie lekker behalwe dat ons elke keer as ons bespreek, 'n probleem ondervind om die sleutels te kry. Sal waardeer word indien iets daaromtrent gedoen kan word.

Arilette Nr 10's terugvoer

Baie dankie!
Goeie nuus, die sleutel probleem is nou van die verlede.
Ons verwelkom ons gaste met aankoms en maak seker die sleutel is veilig in hul hande.
Sien daarna baie uit om jul weer te sien.
Vriendelike Groete Stefanie - Arilette Nr 10 KZN

Arilette Nr 10
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 10, Arilette Eenheid 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NzdlMDZiLWU1MWQtNDk5OS04ZDZlLTEyYTg4Yzc2NjAyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 94 Lilliecrona Boulevard Arilette Unit 10 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.85457 30.38141
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!