6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 94 Lilliecrona Boulevard, Arilette Unit 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Arrilette Nr 10 in Margate is net 2.6 km vanaf Margate-strand en net 240 m vana Manaba-strand geleë. Hier kan gaste die pragtige sonsondergang en -opkoms vanuit die balkon geniet en die vars lug waardeer.
Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n sitarea met 'n TV en DStv. Daar is ook 'n balkon met 'n gasbraai.
Daar is veilige onderdakparkeerplek en 'n gemeenskaplike braai.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit perdry, fietsry, visvang, swem, wynproe. bergfietsry, staptoere en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 384
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 94 Lilliecrona Boulevard, Arilette Unit 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Arrilette Nr 10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
94 Lilliecrona Boulevard, Arilette Unit 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang