Bunckersheuwel Akkommodasie by Aristocats Gastehuis | LekkeSlaap
+11

Aristocats Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleneagles-straat 19, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dié beeldskoon gemeubileerde gastehuis is 'n toevlugsoord van rus en stilte en is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of toeriste. Ons is in Bunker's Hill, Oos-Londen, geleë en is slegs 8 km vanaf die Oos-Londen Lughawe met 'n maklik bereikbare roete en ons ligging is sentraal tot Oos-Londen se sakesentrum.

Die kamers het 'n kontemporêre ontwerp met al die nodige moderne geriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang met 'n individuele alarmstelsel en meer as genoeg veilige parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Ons is gewild onder vakansiegangers en sakereisigers aangesien ons maklike toegang tot al die doendinge in Oos-Londen bied. Dit sluit die Nelson Mandela Vryheidsroete, vierwilmotorfietsritte, perdry, staproetes, die strandfront, Nahoon Beach se lang goue strande, wildparke, die akwarium, restaurante en vermaaklikheidsplekke. Hemmingway's Mall het heelwat om te bied, insluitend 'n casino.

Vir sport-entoesiaste is ons binne stapafstand vanaf die Oos-Londen Gholfbaan, krieket- en rugbyvelde en die Old Selbornian Club. Die gastehuis is ook net 'n hanetreetjie vanaf Nahoon Reef, 'n gunsteling onder branderplankryers.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Aristocats Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Gleneagles-straat 19, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aristocats Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleneagles-straat 19, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzE0MDgzLWMxMmMtNGU1Ny05ZTZhLTFlYTY2YjYzNmNkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 19 Gleneagles Street Bunkers Hill 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -32.994888 27.923229
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za