LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Riebeek-Wes

Ark De Triomphe   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Magda V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Uitstekende verblyf. Netjies en bekostigbaar. Skoolgroepie. Almal gelukkig en tevrede. Ongelukkig laat arriveer agv reisplan. Gasheer het dit goed hanteer ongeag die swak kommunikasie van ons kant. Baie dankie daarvoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Oulike plekkie. Baie lekker gebly. Alles gerieflik en skoon. Beddens was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Ark De Triomphe
Baie dankie vir julle terugvoering. Waardeer dit baie! Julle sal altyd baie welkom wees!

Hilré P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Wonderful stay. Hosts were extremely helpful and accommodating, the house caters for all your getaway needs and really just is an amazing place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Home away from home. Love it! I will definitely go back, best value for money. Everything and more than what we needed. Peaceful and perfect area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanelda B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent stay. Excellent stay, beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie L
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Die Kaap is mooi waar jy ook al bly. Pragtige huis met pragtige uitsig in 'n mooi dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aruna L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Beautiful home in lovely town. Beautiful home in a lovely little town. Marguerite was a wonderful host with great communication. We enjoyed our stay and so did the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay L
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Beautiful place, relaxing views. What an absolutely beautiful property! We had an amazing stay and I thoroughly enjoyed my 30th birthday celebration. Thank you so much for the wonderful hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

We had a very pleasant stay. Will recommend it to friends. Very pleasant stay. Good location. Pool a bonus on our hot days. Not to be recommended for people that cannot handle very steep staircases. All amenities you need were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska V
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie goed toegerus, baie skoon en netjies. Lekker veilig en ook so rustig. Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is werklik 'n juweel. Daar is alles en nog wat waaraan jy kan dink. Die plek is baie goed toegerus. Kamers en badkamers is baie netjies en skoon. Al was ons verblyf baie kort, sal ek dit definitief voorstel aan almal wat ek ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

38 Ark Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA936d9a9cb3c0bd21ae9f4954cf0c6699c5aa302420c1b1b2a1bf24d684957026de390f6e2c98928f5b09affcea449dceaef8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 38 Ark Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.35468392323 18.866618745369
Soek in 'n groter streek