Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Seaside Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 69 resensies vir Arniston Seaside Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin R
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, asemrowend mooi.

Dit was ons 1ste besoek aan Arniston. Die verblyf is perfek geleë - stap afstand na Romansbaai en die Waenhuiskransgrot. Die feit dat die hele dorp honde-vriendelik is, was ook 'n groot verrassing. Neem net kennis dat daar nie 'n winkel op die dorp is nie, slegs 'n klein winkeltjie agter die hotel met slegs die nodige. Die winkeltjie het bv. nie meer gebottelde water gehad nie. Mens moet dan Bredasdorp toe ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mias V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet.

I enjoyed the 4 nights at Arniston Seaside Cottages. The stove needs to be replaced urgently as it poses a safety risk; all 4 plates are rusted and have holes. The grill pan is also rusted. People who stayed there in 2021 during their holiday made a request about the stove, but nothing has been done. The kitchen utensils inside the drawer are also rusted, and the microwave door is faulty. Only a few channels are available on DSTV, but the card states that all sport channels are activated. Also, there is no WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker om by so 'n skoon en netjiese plekkie te arriveer met flink en vriend.

Baie lekker gebly dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pim L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pim L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi woonstel en uitsig.

Die ligging is uitstekend en die woonstel is goed toegerus. Ongelukkig was die trappe vreeslik steil (ek is 73). Ook het dit ernstige onderhoud nodig. 'n Ander probleem was dat hulle reg onder voor ons aan 'n kar gewerk het met petrol dampe en 'n gewees kaf van 3 mense. Na baie kla het hulle darem om 17:30 opgehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeie dag Mnr Lentz
Ek is so jammer oor al die ongerief wat u verduur het tydens u verblyf met ons. Ons het die trappe nagegaan, maar ek was nie bewus van die mense wat aan hul kar gewerk het nie. Ek vra nederig om verskoning.

Vriendelike groete

Mary Murtz

Arniston Seaside Cottages
Charles P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles P
Besigheidsreis

Was besigheid.

Dit was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette V

Ligging uitstekend.

Pragtige groot grasdak cottage met heerlike braaiplek en sitkamer naby die grot. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir u pragtige terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Maryke D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer terug kom.

Dit was baie gerieflik om daar te woon, maar die eetgerei was vol stof en vuil. Baie van die benodigdhede was nie daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Hi Maryke

Baie dankie vir die terugvoering, ons sal definitief die eetgerei en ander goedjies uitsorteer. Baie jammer vir al die ongerief.

Arniston Seaside Cottages
Albert-john S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert-john S
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer, naby aan die strand en die hotel, gerieflik ingerig.

Uitstekende verblyf. Gemaklik ingerig en ruim vir twee persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir u terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete

Mary

Arniston Seaside Cottages
Richard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S
Gesin met tieners

Gemaklike gesinsvakansie.

Ons geniet Arniston as 'n wegbreekplek vir naweke. Ons was al voorheen in Arniston Seaside Cottages. Met hierdie rondte is die netheid en skoonmaak van die eenhede baie verbeter. Alhoewel die eenhede hulle ouderdom wys en bietjie onderhoud nodig het, is dit steeds gemaklik en skoon. Alhoewel seker vensters se knippe nie werk nie, is daar diefwering voor die vensters en die omgewing se veiligheid sorg dat hierdie nie 'n probleem behoort te wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir u terugvoering, ons neem notisie van alles wat u aanhaal.

Vriendelike groete

Mary

Arniston Seaside Cottages
Hanrie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrie F
Saam met vriende

Fantastic, will be back.

Loved. Great location. Cosy cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig in pragtige omgewing.

Baie lekker verblyf met mooi see-uitsig vanaf balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om jou spoedig weer te sien.

Vriendelike groete

Mary

Arniston Seaside Cottages
Richard S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S
Gesin met tieners

Family accommodation.

Die eenhede is ruim en skoon, maar mens kry 'n redelike gevoel dat die eenhede verouderd is. Die rak onder die TV is nog gepas vir 'n boks-TV, alhoewel die TV darem al vervang is met 'n platskerm. Die stowe word pragtig skoongemaak, maar met die ouderdom kan mens nie sien watter knoppie is vir watter plaat of oond nie. Die personeel wat skoonmaak is baie vriendelik en hulpvaardig. Hout en aanstekers is in eenheid afgelaai wanneer ons bestel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u mooi terugvoering, ons sien daarna uit om u weer te akkommodeer.

Arniston Seaside Cottages
Annamarie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M
Saam met vriende

Heerlik

Net baie gesukkel om deur oop te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madalene L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L
Saam met vriende

Hier vind jy weer rus vir jou siel!

Dit is net onbeskryflik mooi hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Altyd n' plesier om julle hier te akkommodeer.

Arniston Seaside Cottages
Bryony W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryony W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location. Great people.

Love Arniston. A great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Good Morning
Thank you for your beautiful review, hope to see you again.

Arniston Seaside Cottages
Sanet D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en baie gerieflik.

Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Rustige netjies plekkie. Die rigtingaanwysings wat ons van kantoor ontvang het, was egter verwarrend en onvoldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeie more
Jammer vir die ongerief. Ons probeer regtig hard om almal gelukkig te maak.

Arniston Seaside Cottages
Chris K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and great location.

We did enjoy our stay at Arniston seaside cottage. The staff was friendly and very helpful. The beach and walkways as well as the hotel is within walking distance from here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your beautiful review, hope to see you again.

Arniston Seaside Cottages
Miekie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die staf van Arniston Seaside Cottage was ongelooflik vriendelik en ook behulpsaam. Ongelukkig het webtuiste nie hul laat weet ek bring my klein hond saam nie. Toe ek daar aankom moes die ontvangsdame, wat baie vriendelik en behulpsaam was, gou ander reëlings maak waar ek met my hondjie kon bly. Dankie Dame vir jou hulp. Ek het gedink hier slaap ek op straat, want ek het twee weke voor die tyd bespreek en ook dadelik betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoering. Dis 'n groot plesier, sal dit oor en oor doen. Dit gaan mos maar oor n' diens. Hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Pieter J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met klein kinders

Rustige dorp by die see.

Ons het lekker gebly, kan stap na die swemstrand en visvangstrand, lekker tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeiedag Pieter
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit en sal beslis kyk aan die voorstel i.v.m. die yster.
Hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Louis N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met vriende

Wat 'n heerlike wegbreek, pragtige see-uitsig en loopafstand van die swemstrand.

Ontvangs was so vriendelik gewees. Die ligging en blyplek was baie ruim en netjies met 'n pragtige uitsig na die see. Sal definitief weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie Mnr Nel, vir u vriendelikheid en pragtige terugvoering. Mag u n' baie geseende Feestyd het, ons hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Samuel Frederik B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel Frederik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly die eenheid was netjies en skoon, die personeel is baie vreindelik.

Rustige area en naby die strand. Net 'n paar minute se loop. Die area is baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons waardeer dit baie en hoop om u weer te sien. Geseende Feestyd.

Arniston Seaside Cottages
Glenda M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was heerlik. Die see-uitsig was besonders mooi.

Voorstel: Wat van 'n strykyster in die kothuise?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Hi Glenda, baie dankie vir julle mooi terugvoering. Ons sal beslis werk aan die strykyster storie. Hoop om julle weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Hannes V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike luilekker naweekwegbreek by die see!

Die see is binne hoorafstand van die cottage. Puik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir u mooi terugvoering. Hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Madalene L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L
Saam met vriende

Lekker rustige area. Net wat die siel nodig gehad het.

Ligging is goed naby alles. Loopafstand van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Hi Madalene
Baie dankie vir die goeie terugvoerig, dit word opreg waardeer.
Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Arniston Seaside Cottages
Marlene B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Immaculate -comfortable.

My dogs were happy. Such a great area. Highly recommendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your beautiful review, hope to see you again.

Arniston Seaside Cottages
Vicky D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

From our arrival the staff was wonderful and the cottage was clean and peaceful. Definitely a place we going back to regularly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassandra G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra G

Rustige omgewing. Gevoel jy was met vakansie.

Woonarea is spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your beautiful review.
Hope to see you again!

Arniston Seaside Cottages
Sharon S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped, spotlessly clean and a super location!

A safety issue is that there is no handrail going up the steps to the front entrance. One could easily fall off when opening the door as well as it is difficult for the elderly and people with knee and hip problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna W
Gesin met klein kinders

Beautiful beaches.

Beautiful nature. Cottage was great, however the sand and dirt keeps falling from the thatch roof and the wind seems to blow straight through. It was freezing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F
Enkelreisiger

Die allermooiste omgewing!

Gunstig geleë. Naby see. Naby grot. Kassiesbaai baie besonders en Die Arniston-wrak ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeie more
Baie dankie vir u pragtige terugvoering, dit word waardeer.
Hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Ella P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay, pity there's no WiFi.

Enjoyed our stay but there was no ordinary tea or creamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Arniston Seaside Cottages is gerieflike, netjiese verblyf in 'n baie mooi dorpie.

Ons het heerlik gebly. Kon 'n kaggelvuurtjie aansteek toe die loadshedding alles donker maak en na die sterre kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeiemore
Baie dankie, ek waardeer julle mooi terugvoering.
Hoop om julle weer te sien!

Arniston Seaside Cottages
Dalven V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalven V
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam.

Lekker naby die see, area veilig en baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.
Hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Carmen E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike rustige plek, lekker naby aan die see.

Skoonmaakdiens elke oggend maak jou wegbreek soveel gemakliker. Almal wat daar werk is vriendelik en help graag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeiedag
Baie dankie vir u pragtige terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hoop om u weer te sien!

Arniston Seaside Cottages
Lizette F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was gelukkig met ons groot, skoon huisie en ons eie braai area naby die see.

Arniston is 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Ons waardeer u vriendelike terugvoering.
Hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met vriende

Lekker naby see.

Verblyf is baie basies, maar voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en loopafstand vanaf alles.

Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoering.
Hoop om u gou weer te sien!

Arniston Seaside Cottages
Liezl T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker naweek.

Hierdie is regtig van die oulikste plekkies waarin ons nog gebly het. Lekker ruim, goeie geriewe, netjies en minder as 1 km van die see. Dit was salig gewees. Self met mense wat bo ons gebly het het ons nie veel gehoor nie. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie, waardeer u vriendelikheid.

Hoop om u gou weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Mike P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

No problems - completely acceptable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank your for your review, it is highly appreciate.

Arniston Seaside Cottages
Nadina C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadina C

Wat 'n vreugde!

Ons het bevoorreg gevoel, heerlik gebly en langtand vertrek! Mary by ontvangs is 'n juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Chrystal N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chrystal N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was bevredigend. Jammer daar is nie WiFi nie.

Bevredigende plekkie, het 'n reuk ingehad wat my gekwel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, ons sal gaan ondersoek doen oor die reuk wat u gekwel het.

Arniston Seaside Cottages
Samantha V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfy stay with all amenities.

We stayed in Chateau Louis for 5 nights and found the property to be more than sufficient. The kitchen is well-equipped and the property kept very clean. The property is situated behind the hotel, with a small sea view from the balcony which is great. The only complaint I would have is that the buildings (fittings and finishes) including the furnishings are somewhat outdated and generally old and in need of some minor updates and maintenance. All together a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your beautiful review and we do appreciate your feedback.
Hope to see you again in the future.

Arniston Seaside Cottages
Madalene L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L
Saam met vriende

Lekker stil en rustig. Jy weet nie eens van ander mense om jou nie.

Alles was voldoende ruim en het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekste plek en dit sal altyd een van ons gunsteling plekker wees want ons het Saterdag verloof geraak!

Verlief op die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie geluk! Wens julle alles wat mooi is toe vir die toekoms. Baie dankie vir die pragtige resensie ons waardeer dit baie en hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Chanene P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanene P

Great affordable accommodation close to the beach.

Petfriendly with nice braai area. Spacious accommodation with comfortable beds, although the electric blankets downstairs didn't work. DStv was nice, especially in winter. We opted to not have the daily clean up crew as we wanted our privacy but a broom would have been nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your beautiful review and for the feedback regarding the broom, we will surely make sure that the problem would be solved.
Hope to see you again.

Arniston Seaside Cottages
Gerda L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gekuier - sal beslils weer kom en het alreeds van ons vriende hieroor vertel.

Ons beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sue L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would go again but book a different unit.

It was perfect for our needs. Neat clean and well equipped. Didn't like the yapping dogs next door. Don't think it's a place where guests should bring dogs. Also would have preferred not to be attached to the neighbouring cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your review, we do appreciate it. Next time when you book, please ask not to be close to people with dogs.

Hope to see you soon.

Arniston Seaside Cottages
Ivona G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivona G

Beautiful cottage, relaxing and safe. Friendly service.

We really enjoyed our stay despite the cold weather (no sun at all during our stay), but at least no rain. Our fireplace and braai areas were cleaned daily as well as the cottage. Beautiful sea view from the upstairs balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your beautiful review, hope to see you again.

Arniston Seaside Cottages
Sanri J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanri J
Saam met vriende

Heerlik vir 'n kuiergroep!

Behalwe vir die feit dat daar effe min sitplek is vir kuier, gegee die baie slaapplek, was dit 'n heerlike kuierplek vir gesellige kosmaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your review, hope to see you again soon.

Arniston Seaside Cottages
Rudi K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Its just so charming and clean and homely. Close to beach. Just supercool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Thank you for your review.

Hope to see you again.

Arniston Seaside Cottages
Marcelle H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Arniston is ’n plek om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie, hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Danie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame personeel wat die ekstra myl loop ten opsigte van gaste se verblyf.

Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike terugvoering, ek sien julle beslis weer!

Arniston Seaside Cottages
Andrew T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en lekker gerus.

Vanaf die aankoms by die ontvangsdame was ons verbaas oor die vriendelik ontvangs. Die eenheid was bo ons verwagting en ons sal beslis weer ’n bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoering, dit word opreg waardeer. Sien u weer!

Arniston Seaside Cottages
Marian B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Lieflike, netjiese huis. Ek het gehou van die uitleg van die huis. Alles wat ek nodig gehad het was daar. Gerieflike skoonmaakdiens elke dag. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, u is altyd welkom.

Arniston Seaside Cottages
H U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
H U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker en ontvangs was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, stil en veilig.

A.g.v. die grasdakke het ons soms klein goggas teëgekom - wat die vrou natuurlik baie op hol gehad het, miskien net middel kry om dit teen te werk. Ek moet tog noem dat ek binne paar minute die bespreking afgehandel het en dit 4 dae van die datum van vertrek - dit het my baie beïndruk. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Net nadat ons dakke oorgedoen is, sukkel ons vreeslik met "Thatchmate". Dis 'n gogga wat uit die riet uit kom, maar ons is besig om al die huisies te spyt.
Dankie vir u vriendelikheid, dit word waardeer en ons hoop om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Lorraine E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, veral die skoonmaakdienste wat beskikbaar is. Dit vergemaklik die verblyf.

Baie dankie vir die flinke diens en al die ekstratjies wat julle bied. Ek kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Gesin met tieners

Relaxing.

The units are well stocked with everything you need. Only negative was oven plates need refurbishing and markings on oven have faded. Was a wonderful rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mari B
Saam met vriende

Ons het lekker gekuier.

Die huis was gerieflik ingerig en naby die strand. Ons het die kaggel in die huis en die braai onder die afdak baie geniet. Ons hondjie het saam gekuier en die toe agterplaas was ideaal vir 'n troeteldier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige seedorpie, net jammer dat daar nie 'n beter, netjieser toegeruste winkel is nie.

Oulike, goed toegeruste cottage - die vensters was baie vuil op stoepie - het self gewas! Die DStv-pakket en baie swak - die Hotelpakket sal beter pas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive A
Besigheidsreis

A 1-night stay for conference.

Purpose of visit was to attend a conference at Arniston Hotel. Being alone and only required accommodation for sleeping purposes the venue was compact, neat and acceptable for the purpose of my visit. I was well received, made to feel welcome, so the first impression was a positive one. Will gladly return. Also note the unit was self-catering.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf van 1 nag vir konferensie.

Die doel van die besoek was om 'n konferensie by die Arniston Hotel by te woon. Omdat ek alleen was en slegs slaapplek benodig het, was die lokaal kompak, netjies en aanvaarbaar vir die doel van my besoek. Ek is goed ontvang, en welkom laat voel, so die eerste indruk was 'n positiewe een. Sal met graagte terugkom. Let ook daarop dat die eenheid selfsorg was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Dear Clive,
Thank you for your feedback, it is much appreciated. Just one happy client makes my day.
We hope to see you again.

Arniston Seaside Cottages
Ben D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en skoon.

Perfekte ligging - 100 m tot by strand. Hotel binne 100 m en het lekkerste pizza. Eenheid was skoon en netjies en word elke dag gediens. Personeel is uiters hulpvaardig en altyd bereid om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sien uit om u weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Daleen B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sou graag meer op seefront wou wees - het nie besef dis nie direk op seefront nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot plesier van die vriendelike en belangstellende ontvangsdame tot die uitstend toegeruste kothuis met 'n uitsig oor die baai.

Mary, die vriendelike ontvangsdame verneem by aankoms, wat 'n mens se verwagtinge is van die besoek, en pas dan die keuse van kothuis aan om jou die beste ervaring te gee. Volledig toegerus met tot 2 en 3-punt elektriese proppe in die badkamers met luukse handdoeke op verhitte reëlings wat net in 5 ster-hotelle verwag word. DStv in 'n ruim woonkamer wat uitloop op 'n beskutte binnehof waar jy onder 'n grasdaklapa kan braai terwyl die Suidoos elders tier! Hier kan 'n mens lees en sonbaai en die dapperes die sand afspoel onder 'n privaat buitestort nadat hulle die koue Kaapse waters getrotseer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janelle V
Gesin met klein kinders

Ek sal enige tyd weer Sea Side cottages besoek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en op die bol.

Ek en my man was vreeslik beïndruk met Mary en haar span. Ons was met soveel sorg hanteer! Al ons behoeftes was na omgesien, en ons plekkie was pragtig skoongemaak elke dag. Wat 'n wonderlike verrassing. Dit het gehelp dat ons behoorlik kon ontspan. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arniston Seaside Cottages se terugvoer

Baie dankie Larissa, ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Arniston Seaside Cottages
Louis V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, maar geen privaatheid

Eenheid Brown Cow is reg langs wassery en skep geen privaatheid en selfs ander besoekers gebruik ook hek wat na dorp gaan. Webtuiste dui nie die inligting aan nie. Eenheid self is skoon en ruim en aanvaarbaar. Eenheid het egter geen uitsig en reg agter hotel se drankwinkel wat op Saterdag vele karakters lok. Besoekers behoort ingelig te word dat geen vulstasie of ander winkels beskikbaar is en aankope by Bredasdorp gedoen moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Huxhamstraat 12, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlswmNQOdj94MIVsfanpyVkwMUlfOArZE3HBPPFohahDxsZhz1M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 12 Huxham Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -34.667089156396 20.230511017197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem