Arpa Guest Farm
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddens in 5 kamers, sowel as 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Basiese eetgerei en breekware word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n gasstoof, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste het toegang tot braaigeriewe. Gaste moet asseblief hul eie beddegoed bring. 'n Paslaken word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Arpa verskaf beddegoed en handdoeke in alle eenhede vanaf 10/11/25.
Alle eenhede by Melkstalle, Bleshoender en Windmill House is toegerus met 220V-proppe en nuwe yskaste.
Gaste sal verwelkom word deur Margret en Sylvester. Gaste moet 'n tyd met Margret reël om die skottelgoed te was.
Gaste moet ook 'n tyd met aankoms reël indien warm water vir die donkie benodig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat storte het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Arpa verskaf beddegoed en handdoeke in alle eenhede vanaf 10/11/25.
Alle eenhede by Melkstalle, Bleshoender en Windmill House is toegerus met 220V-proppe en nuwe yskaste.
Gaste sal verwelkom word deur Margret en Sylvester. Gaste moet 'n tyd met Margret reël om die skottelgoed te was.
Gaste moet ook 'n tyd met aankoms reël indien warm water vir die donkie benodig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n tweeplaatstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus Die sitarea gemaklike sitplek. Geen TV's is beskikbaar nie. Buite is daar 'n boma en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Arpa verskaf beddegoed en handdoeke in alle eenhede vanaf 10/11/25.
Alle eenhede by Melkstalle, Bleshoender en Windmill House is toegerus met 220V-proppe en nuwe yskaste.
Gaste sal verwelkom word deur Margret en Sylvester. Gaste moet 'n tyd met Margret reël om die skottelgoed te was.
Gaste moet ook 'n tyd met aankoms reël indien warm water vir die donkie benodig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die ander 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed. Gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis, vergesel van 'n eetkamertafel met sitplek vir 10, perfek vir etes, is volledig ingerig met 'n stoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplekke. Daar is geen TV's wat aflei van die plaaslewe en aktiwiteite wat aangebied word nie. Buite kan gaste 'n buitebraai-area geniet, insluitend 'n boma-area om warm te bly. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Arpa verskaf beddegoed en handdoeke in alle eenhede vanaf 10/11/25.
Alle eenhede by Melkstalle, Bleshoender en Windmill House is toegerus met 220V-proppe en nuwe yskaste.
Gaste sal verwelkom word deur Margret en Sylvester. Gaste moet 'n tyd met Margret reël om die skottelgoed te was.
Gaste moet ook 'n tyd met aankoms reël indien warm water vir die donkie benodig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Al die slaapkamers het 2 enkelbeddens elk en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n binnebraai-area met 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge. Geen TV's is beskikbaar nie. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die dam en op die berge, asook 'n boma. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Arpa verskaf beddegoed en handdoeke in alle eenhede vanaf 10/11/25.
Alle eenhede by Melkstalle, Bleshoender en Windmill House is toegerus met 220V-proppe en nuwe yskaste.
Gaste sal verwelkom word deur Margret en Sylvester. Gaste moet 'n tyd met Margret reël om die skottelgoed te was.
Gaste moet ook 'n tyd met aankoms reël indien warm water vir die donkie benodig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en is met 'n stoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n uitsig oor die hooglande. Geen TV's is beskikbaar nie. Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n asemrowende uitsig oor die dam en op die berge, asook 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Arpa verskaf beddegoed en handdoeke in alle eenhede vanaf 10/11/25.
Alle eenhede by Melkstalle, Bleshoender en Windmill House is toegerus met 220V-proppe en nuwe yskaste.
Gaste sal verwelkom word deur Margret en Sylvester. Gaste moet 'n tyd met Margret reël om die skottelgoed te was.
Gaste moet ook 'n tyd met aankoms reël indien warm water vir die donkie benodig word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Arpa Farm 203, District Fouriesburg, Fouriesburg, 1111, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang