6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Perestrello Street, No. 2 Arrowood Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Arrowood 2 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 3 slaapkamers in Plettenbergbaai. Geleë in 'n veilige kompleks met sekuriteitskameras, 'n afstandbeheerde hek, elektriese heinings, sy eie onderdakparkeerplek en addisionele oop parkeerarea binne die kompleks. Die kompleks is ideaal geleë net 350 m vanaf Central Beach en 200 m vanaf die dorp se hoofstraat. Die naaste restaurant is binne 50 m van die hek geleë.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers met waaiers, haardroërs, 2 badkamers, een en suite, en 'n oopplan-kombuis, 'n sitkamer en eetkamer met lugversorging. Die eerste en tweede slaapkamers bevat koninggrootte-beddens, wat (op versoek) in twee enkelbeddens omskep kan word, en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas/vrieskas, elektriese oond met gasstoof, mikrogolfoond, pizza-oond, lugbraaier, elektriese ketel, broodrooster, sowel as 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met gemaklike leunstoele, 'n Full HD Smart TV, DStv via stroomtoestel, Netflix, YouTube en gratis WiFi. Skuifdeure maak oop na 'n privaat balkon met 'n ingeboude braai-area en pragtige uitsigte oor die oseaan en strandmeer.
Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en gratis wasgoedgeriewe met wasmasjiene en droërs vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Perestrello Street, No. 2 Arrowood Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Arrowood 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Perestrello Street, No. 2 Arrowood Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang