Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art Gallery Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir Art Gallery Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ethel S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel S

Rustig met 'n heerlike kaggel vuurtjie.

Was heerlik gesellig. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

Tommie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie P

Fantastically lekker geslaap baie vars lug.

Fantastically sal dit weer doen.

Kyle J M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle J M

Great accommodation in a quiet town.

A great unit in a nice quiet town. The owner was friendly.

Shirley-ann O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley-ann O

Peaceful with lovely authentic rooms.

Excellent. Happy with the rooms. Was concerned about the stairs as they are quite steep. The website should advise of the stairs. Would also have enjoyed a do-it-yourself mini breakfast, which could include yogurt, granola, toast, and jam. These are not items that go off. We had breakfast at one of the local establishments, and for 3 people, the bill came to R560, which I felt was excessive.

Annalene C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalene C

Netjiese kamer in 'n rustige omgewing.

Die "Garden room" is baie netjies en ruim met sitplek op die dek. Het ons aand daar geniet.

Nothnagel W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothnagel W

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Dankie.

Beverley W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley W

We have stayed here before. Highly recommended.

Always nice to be greeted personally by Matthew. Our room was nicely situated with a lovely view from the patio. They just forgot to put the yogurts in the fridge for breakfast. We had the Muesli instead, but not enough milk for both of us. Just a minor error on their part.

Linda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Heerlik!

Ten spyte daarvan dat Haenertsburg ysig koud was, was daar sjerrie in ons kamer en die verwarmer was aan. Ons het snoesig en warm geslaap!

Colleen S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

Simply the best!

As jy blyplek soek in Haenertsburg kan jy maar ophou soek! Hierdie is beslis die beste plek om te bly! Alles wat jy soek is hier!

Lizelle P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P

Uitstekend.

Inboek was maklik en vinnig. Matthew het ons ontmoet en het ons rond gewys. Daar was vars blomme van die tuin, sherry en 'n kontinentale ontbyt en klein yskas in die kamers. Baie netjies en skoon. Sal weer bespreek.

Trudy B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B

Ongelooflik lekker en mooi.

Al probleem wat ek gevind het, is dat die Garden Room net moeilik was vir my man om in die kamer te kom, hy het erg rugprobleme en die trappie is te hoog!

Antonette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette L

Beautiful location, friendly service and artistic place to stay.

Will definitely visit again!

Anita D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Perfek, netjies en mooi uitsig.

Was baie rustig gewees. Netjies en skoon.

Ronel G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Die kamer was stylvol, netjies en baie, baie mooi. Ons het heerlik geslaap.

Die ligte ontbyt sommer tot jou beskikking in die kamer is 'n definitiewe plus vir my.

Joseph C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph C

Alles voldoende, dankie.

Ja, heerlik gebly. Haenertsburg net op 'n warm naweek getref.

Lieske B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieske B

'n Heerlike plek om te bly en baie netjies. Ek het gehou van die ekstras, tuin, blomme en 'n sjerrie.

'n Baie lekker plek om oor te slaap. Ek het gehou van die ekstras. Die kamer is ruim en baie netjies.

Hans C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hans C

Ideale oornagblyplek vir 'n kort besoek aan Haenertsburg.

Kamer was baie huislik en knus weens die kaggel. Baie kaste in die kamer was 'n bonus! Min veiligheidsmaatreëls.

Frik P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P

Gesellig, smaakvol, veilig, goedgeorganiseerd.

Baie lekker gebly, voel onmiddellik welkom.

Willie J V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J V

Heerlike stilte om daar te bly.

My verblyf baie geniet.

Alta G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G

Very enojoyable stay.

Matthew from The Art Gallery Guesthouse went the extra mile to accomodate us. Even though it was a fleet stay (arriving at night after our daughter's school function and leaving before light to be back on the farm), Matthew made sure to personally checked us in and welcomed us. The shower was super nice! Bed comfortable and very quiet neighbourhood. The perfect stay!! Thanks again, Matthew!

Art Gallery Guest House se terugvoer

Hi Alta
Thank you for the excellent review and for booking with us. It was a pleasure going the extra mile.
We hope to see you again.
Kind Regards
Matthew

Art Gallery Guest House
Nico S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Lovely room, friendly staff/owner, beautiful setting.

My wife and I spent a night in the studio room while attending a wedding in town. We thoroughly enjoyed our stay at Art Gallery House. Matthew was very welcoming and friendly and made us feel at home from the get go. Room had everything we needed and more. Beautiful setting.

Nndivhe G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nndivhe G

Very relaxing and peaceful.

The views were amazing.

Steffan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steffan S

Very comfortable, parking good.

Everything we needed or wanted was supplied, very happy with our stay.

Anton G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

Netjiese akkommodasie in 'n rustige omgewing.

Die gastehuis is ideaal geleë in Haenertsburg en bied netjiese kamers aan vir besoekers of reisigers. Die kamers is smaakvol uitgerus met als wat jy nodig het. Daar is veilige parkering agter die huis. Die eienaar het kontak gemaak voor ons aankoms en was die heeltyd beskikbaar gewees.

Daleen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V

Skoon en netjies.

Matras nie meer op standaard nie, kan definitief vervang word. Geen afdak of sambreel op stoep nie, sal meer gerieflik wees om skaduwee op stoep te kry om meermale tyd in vars lug deur te bring met die mooi uitsig. Ontbyt kan opgradeer word om in eetkamer te gaan eet in plaas van in die slaapkamer sowel as groter verskeidenheid van kos.

Kobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Baie rustig en netjies.

Kamer was netjies en skoon. Baie rustig met geen geraas. Veilige parkeerplek vir motor.

Michelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

Vriendelik en behulpsaam.

Ons is vriendelik ontvang. Personeel is baie behulpsaam en die kamer het als wat jy nodig het.

Marlize M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize M

Cozy and comfortable!

Furnishings are very homey and comfortable.

Francois D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Wonderful, relaxing atmosphere in quiet surroundings.

We stayed in the beautiful Garden Room with a private entrance and a stoep overlooking the green mountains. We were a short walk from the village main street with its restaurants and eateries and from there just about a kilometre the road leads into the beautiful Magoebaskloof or St. George's Valley towards Tzaneen. Thank you Matthew for the special place you take care of and share with us.

Barbara K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Lovely stop-over in a great location, highly recommend this stop-over, will use again.

Set in a lovely part of South Africa, very peaceful in a cute village, recommended for a getaway for a few days to explore the beautiful surrounding Magoebaskloof. Lovely accommodation and hospitality.

Janine N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Comfortable, homely and close to restaurants.

A lovely overnight stay, thank you Matthew! Lovely views, linen and fireplace. Would recommend Art Gallery to all travellers looking for comfort and peace after a long day travelling.

Beverley W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley W

Fantastic place!

Good location, quiet, pretty view, secure parking, clean and beautiful room and en-suite. It's a must! Fantastic value for money!

Angelique E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E

Absolutely breathtaking.

The whole room was out of a magazine - absolutely awesome.

Amanda V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Die gastehuis is die perfekte plek om skoene uit te skop en te ontspan in die pragtige omgewing.

Die Art Gallery sal aan die sakereisiger of vakansieganger se behoeftes voldoen, die rustigheid, die warm ontvangs, die pragtige dekor is maar net 'n paar eienskappe wat dit 'n juweel maak in die pragtige Haenertsburg!

Lizette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Baie mooi gastehuis stapafstand vanaf eetplekke.

Baie vriendelik ontvang, gastehuis baie skoon en netjies, stil en rustige omgewing met mooi uitsigte. Baie naby aan Magoebaskloof en Ebenezerdam.

Kobus B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Awesome and perfect facility for a good night's rest.

Wonderful host in Matthew. In future when I pass through Haenertsburg, I will alway use Art Gallery if I need to stay over.

René D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Heerlik gekuier.

Lekker knus en baie mooi omgewing. Diens was vriendelik en die kamer netjies.

Daniëlle J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle J

Mal oor die persoonlike ekstras soos sjerrie, sjokolade en ontbyt.

Gaste het japonne om te gebruik, kamer word elke dag gediens. Gratis WiFi. Geen klagtes.

John M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Very neat and tidy.

Thoroughly enjoyed our stay, the furnishings are well thought out. Enjoyed the light refreshments.

Elna T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T

Keurig, pragtige uitkyk, ligging perfek.

Vir seker aan te beveel vir oorslaap of om te verken.

Ken K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ken K

Uitstekende, vriendelike diens. Puik waarde vir geld.

Ons het die tydjie in Haenertsburg baie geniet. Daar is genoeg dinge om te doen, vanaf Leeuplaas net buite Tzaneen tot Watervalle en die Brouery in Magoebaskloof. Prentjiemooi omgewing, heerlike ontspanne naweek gehad.

Bre'anne H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bre'anne H

It's a very nice, very cute room in the guest house.

Great customer service and situated in a beautiful little town. It was the perfect location to relax and get away from the city for a weekend.

Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Lekker gebly.

Die verblyf was aangenaam. Ook is ons goed ontvang. Die bestuurder het ook navraag gedoen tydens 'n kragonderbreking en was behulpsaam.

John M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Superb accommodation.

Well-appointed room with magnificent views and the friendliest cat named Charlie.

Mathys P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mathys P

Heerlike gastehuis met mooi ligging in Heanertsburg.

Ons is vriendelik ontvang en veilige parkeerplek agter die gastehuis aangebied. Die kamer was pragtig, en goed toegerus.

Paul V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Beautiful place, everything we could have wished for.

Location, ambience, cleanliness, reception. A perfect place to use as a base when exploring the region.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Hi Paul,
Thank you for the excellent review, it was a pleasure hosting you. We hope you will be visiting again.
Kind Regards,
Matthew

Art Gallery Guest House
Andy K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy K

Awesome.

The place is so quiet, warm welcome we received, friendly cats we had, art gallery was the best.

Petronella V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella V

Perfect

Very accommodating and kept us updated all the time. Fulfilled all our needs.

Ilse O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

Fantastiese ervaring gewees.

Dankie Matthew vir die ys en die veilige toesluit van ons voertuig in jou motorhuis.

Lizel O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel O

Great location and very clean

We had a great peaceful stay at Art Galery Guesthouse. Our customer service was great and the place was very beautiful and clean.

Milda O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milda O

Excellent.

Art Gallery House is perfectly situated. Matt is a friendly, caring host. The room was spacious and clean. We had an excellent stay and will recommend it strongly.

Riaan M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Absoluut awesome! Rustig, netjies en alles wat mens nodig het.

Het veral die kat baie geniet, het die kuier vir my net mooi afgerond. Vriendelike gasheer en alles wat ons nodig gehad het. Rustige atmosfeer, sal graag weer wil kuier. Baie dankie vir Art Gallery vir uitstaande diens.

Elmare K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare K

Baie aangenaam.

Baie vriendelike ontvangs. Die kamer is baie mooi en baie netjies. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Daar is ook baie moeite gedoen om ons te voorsien van 'n sambreel en ook met 'n fles kookwater toe die dorp se krag afgegaan het. Opgesom, ons het baie lekker gebly.

Willie N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Vriendelike positiewe ontvangs, mooi versorgde kamer.

Alles was skoon en netjies.

Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekend.

Gasheer was baie professioneel. Blyplek was baie, baie goed. Jammer daar was nie afdak vir my BMW nie! Groot platskerm-TV was baie welkom. Red Plate en Eatery Restaurant was uitstaande. Lekker wegbreek gehad.

Paulinah M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulinah M

A great private getaway with my partner, just what we needed to get away from work and the city life.

The privacy was appreciated. The only thing that I’d like is for the host to invest in is a microwave in our room. We struggled a bit with all the food we’d had from the local restaurant when we wanted to snack later.

Niel M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel M

Baie lekker gebly.

Matthew was baie gasvry. Die mense wat voor ons daar gebly het, het wel aangedring dat die huiskat in die kamer moes slaap, waarna die kamer soos kat geruik het toe ons daar was.

Kobus S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S

Baie lekker daar oornag. Joe was 'n uitstekende gasheer. Baie mooi gastehuis skoon en netjies.

Baie dankie Joe, ons sal beslis weer daar oornag.

Andries S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries S

Lekker rustig

Die ontbyt kan dalk 'n bietjie beter, daar was net 'n klein yogurt en dan muesli in die kamer gewees.

Gerhard G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Kort maar was baie professioneel, sal weer 'n naweek saam vroulief weg daar boek.

Die plek was definitief waarde vir geld, vriendelike personeel en ordentlike meubels en beddens vir 'n gemaklike nagrus.

Lynelle P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynelle P

Excellent.

It was luxurious and had all I needed.

Linda D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Dit was ‘n groot bederf.

Ons sal definitief weer kom kuier.

Wilma V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Netjiese, snoesige verblyf met baie vriendelike mense.

Die vriendelike ontvangs, persoonlike aandag aan klein detail in die kamer is besonders. Inligting rakende die omgewing is met ons gedeel. Dit was aangenaam om hier te oornag. Baie dankie Matthew.

Thys V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V

Baie aangename verblyf.

Art Gallery House bied netjiese en goed toegeruste verblyf in 'n baie mooi omgewing. Ek kan Art Gallery House met 'n oop gemoed aanbeveel. Die diens is uitstekend en die gasheer vriendelik en hulpvaardig.

Engela K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K

Rustige dorpie Haenertsburg.

Die gastehuis sal ek vir enige iemand aanbeveel. Ongelooflik netjies.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Hi Engela,

Thank you for the great review, it was good to have you stay with us.

We hope you enjoy your new caravan.

Kind regards,
Matthew

Art Gallery Guest House
Martin M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin M

Heerlike verblyf.

Skadunet nodig vir parkering in bloedige son.

Adri V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Awesome.

Beautiful place and attention to detail is outstanding. Lovely gardens.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Wilma V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Beautiful rooms and magic views.

See stars.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Hi Wilma,
Thank you for the 5-star rating, we hope to see you again soon.
Kind Regards,
Matthew

Art Gallery Guest House
Hennie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Uitstekend verblyf!

Van Matt se gasvryheid tot die aandag aan kleinere detail, 'n puik blyplek! Sal volgende keer langer bly.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Hi Hennie,
Thank you for the excellent review. It was a pleasure having you stay with us.

Art Gallery Guest House
Gail G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail G

Excellent accommodation.

Beautifully appointed room in quiet location. Everything you could want for an overnight stay.

Nadia M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Baie spesiaal.

Dit was ons tweede keer by Art Gallery, en ons sal 'n volgende keer weer daar slaap. Die kamers is pragtig, ons het selfs ons eie kaggel gehad. Die plek waar 'n mens ontbyt kan eet is net so spesiaal, met die lekkerste ontbyt.

Stefan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Baie lekker!

Uitstekende kamer, al die kleiner details is na omgesien. Baie mooi kamer met asemrowende uitsigte. Die dorpie is briljant en vriendelik met baie om te doen in die omgewing. Watervalle, staproetes, ziplines, tubing, bergfiets en nog.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Many thanks for your awesome review, Stephan. I look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Joe Langlois.

Art Gallery Guest House
Riana L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana L

Heerlik oorgeslaap.

Aangename gasheer en vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf. Selfs die kat was vriendelik!

Aileen W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aileen W

Clean, comfortable and close to town.

The en-suite room was clean and comfortable. Reading material and a wood burning fire for those cold days. The shower was great and there were decent toiletries in the bathroom. I suggest placing a small cupboard or butlers tray next to the fridge for the kettle etc.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Many thanks for your constructive comments. We will find a small place to put the kettle to make it easier to use.
Kind regards,
Joe Langlois

Art Gallery Guest House
Evie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evie B

Puik verblyf. Ons sal dit aanbeveel.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eienaar, Joe, het by ons aankoms (sonder dat ons dit versoek het) ons in 'n opgegradeerde suite geakkommodeer sonder enige ekstra koste! Alles was baie keurig en ons het dit baie geniet. Ek sal dit baie sterk aanbeveel.

Annekie F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F

Wonderlike plek, het soos konings gevoel in die pragtige kamer met vars blomme!

Dit was so mooi plek, met pragtige vars blomme, het soos konings gevoel en die skilderye is pragtig.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Thanks, Annekie for your compliments and comments. It was a pleasure having at my B&B. Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Joe Langlois

Art Gallery Guest House
Nadia M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Wonderlike plek om ons vakansie te begin!

Art Gallery is werklik 'n pragtige plek, ons was eintlik jammer dat ons net vir een aand daar gebly het. Joe is vreeslik vriendelik, en toe hy hoor ons gaan die oggend vroeg in die pad val en nie van die ontbytbewyse gebruik maak nie, het hy vir ons die geld terug gegee. Die kamers is ruim, met 'n spesiale warmte aan hulle. Ons sal beslis weer daar bly wanneer ons in daardie rigting gaan.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Thank you so much for your review Nadia, you and your family are welcome anytime.

Kind regards,
Joe Langlois.

Art Gallery Guest House
Pierre D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Baie lekker plekkie om oor te slaap as jy die area wil verken.

Sien sterre.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Many thanks Pierre,

You were great guests and are welcome back anytime.

Keep well,
Joe

Art Gallery Guest House
Judy B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Baie mooi kamers en goeie ligging.

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was perfek. Die kamer was baie ruim met 'n stort en bad en die ligging is baie naby aan die middedorp. Sal beslis weer daar gaan by.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Many thanks for your kind words Judy, you and your mom were perfect guests and you are welcome back anytime.

Kind regards,
Joe Langlois.

Art Gallery Guest House
Yolandie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandie S

Baie mooi en gerieflike verblyf.

Ek was baie aangenaam verras. Die kamers is pragtig, gerieflik en skoon. Ons is goed ontvang en verwelkom en sal weer daar bly as ons in die area kom.

Loureeze O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loureeze O

Fantasties!

Pragtige plekkie. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek. Beide kamers is hemels, om nie eers van die asemrowende uitsig te praat nie. Die eienaar is baie gasvry en hulpvaardig. Vyf-ster beslis!

Werner O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Baie mooi ingerigte plek.

Ons het die kaggel op 'n koue, nat aand baie waardeer.

Elizma B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Home from home!

Puik verblyf. Jaco het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Marina S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Die verblyf is van fyn smaak, baie skoon en uiterste gemak. Ons het dit waarlik geniet!

Ons het 'n warm ontvangs gehad en ten spyte daarvan dat ons te vroeg was, het die eienaar geen probleem gehad om ons te akkommodeer nie. Die kamer was van top gehalte, en die diens baie professioneel tog warm. Dit is 'n bestemming wat ek weer sal besoek en graag sal aanbeveel.

Ria S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Geen probleme.

Ek kan dit definitief aanbeveel. Joe was baie vriendelik en plek baie netjies en alles was daar wat jy nodig gehad het. Minki's waar ons ontbyt gaan eet het se kos was regtig nie lekker nie.

Art Gallery Guest House se terugvoer

Hello Ria many thanks for your review. In order to assist please can you tell me what the issues were with the breakfasts. I need to ensure that this does not happen again.
Many thanks,
Joe.

Art Gallery Guest House
Jan O - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O

Heerlik en rustig, baie netjies en mooi.

Goeie gehalte verblyf. Dit sluit baie geriewe in soos WiFi. Geen probleme of gesukkel om enige van die geriewe te geniet nie. Baie stil en rustig en vreeslik netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n wegbreek-aand of 2 om net stilte in styl te geniet.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 952, Kerkstraat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0SdVyAYmO2JqRiFJSK63z7zoE9dyx1vjoOER6gpQRD7PN3LCU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 ERF 952 Kerk Street 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.946237255909 29.938975638623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang