Artistic Cozy Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschkop-weg 184, Mooiplaats 367 JR, Pretoria-Oos, 1000, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Artistic Cozy Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis in Pretoria-Oos, met 'n uitsig oor oop velde.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is 'n solderkamer en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n aparte toilet. Een bed vir 'n kind van 2-5 jaar oud is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-yskas, koffiemasjien, broodrooster, potte, panne, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die kothuis het ook stoep met 'n ruim braai-area. Die sitarea het 'n knus kaggel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis vesel-internet, en onbeperkte WiFi word voorsien. Daar is 'n lang kinder-eetstoel met 'n tafel.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n afstandbeheerde dubbelmotorhuis op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, forelhengel en fietsry in. Die kothuis het 'n gaslig, enkelgasstoof, kerskandelaar en -houers wat tydes kragonderbrekings gebruik kan word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoaneta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Boschkop-weg 184, Mooiplaats 367 JR, Pretoria-Oos, 1000, Gauteng
- Gaste dink Artistic Cozy Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschkop-weg 184, Mooiplaats 367 JR, Pretoria-Oos, 1000, Gauteng