LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Artistic Woodstock Apartment | LekkeSlaap
+18

Artistic Woodstock Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-laan 21, 205 Crimson Square, Woodstock, Kaapstad, 8715, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Artistic Woodstock Apartment is in Woodstock, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en aktiwiteite in die stad.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek, asook 'n slim-TV met Netflix, YouTube en Showmax. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en gaste kan die gratis WiFi gebruik.

Daar is veilige ondergrondparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Artistic Woodstock Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fairview-laan 21, 205 Crimson Square, Woodstock, Kaapstad, 8715, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-laan 21, 205 Crimson Square, Woodstock, Kaapstad, 8715, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe58a508de1608ce28b06945bd30539e5a86a91a9b9d0832b48f18daa4e5ecc42fb6e1600369dbe12420024ca8a4239eb0d5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 21 Fairview Avenue 205 Crimson Square 8715 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.930742503774 18.452042341232
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!