Artist's House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Artist's House is 'n karaktervolle, gerieflike selfsorghuis oorkant die pragtige sandsteenkerk in Rosendal - 'n klein kuns- en boeregemeenskap 43 km noord van Ficksburg.

Die huis spog met 'n groot versameling oorspronklike kunswerke en het 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer en sitarea. Die tweede slaapkamer het 'n privaat stort, toilet en deure wat oopmaak op die voorstoep. Verwarmers en elektriese komberse word voorsien.

Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus en het 'n gasstoof, koolstoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV, DVD-speler en kaggel vir wintersaande.
Artist House voorsien filterkoffie, plaasmelk, beskuit en een aand se brandhout.

Aangrensend aan die kombuis is 'n kuierstoep met sitarea en 'n braaiplek sowel as 'n motorhuis met parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Artist's House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Area 2 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Artist's House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false