Art Nebula Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lyzette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige huislike atmosfeer met mooi binne-versiering.
Art Nebula Guest House se terugvoer
Was heerlik om saam met jou te kuier op die stoep.
Dankie vir hou vriendelikheid.
Naomi O - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie gasvry.
Art Nebula Guest House se terugvoer
Dankie, jul was uitstekende gaste.
Hennie M - Okt 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Anica L - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n absolute wonderlike gasvrou en huislike atmosfeer, sal beslis aanbeveel!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 2B, Parys, 9585, Vrystaat