Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Linkside

ArtSea House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Luukse verblyf met fantastiese see uitsig. Fantastiese verblyf, baie mooi luukse huis met asemrowende see uitsig vanuit amper elke vertrek. Goeie ligging, naby aan die hawe, ligte toring en besienswaardighede, asook die Punt en strande, maar sonder die geraas en gewoel van die middestad en hoof toeriste areas. Jammer ons kon nie langer bly nie, maar ons hoop om weer terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Claudi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

104 Klipper Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbddd127f00bc3960bf172d92f5aae21adb12ffcaa8b39dc2871de173dca5c46de5d0e45ce09a413468cebaa253f9702f774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 104 Klipper Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185401113866 22.142948448017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang