Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artzy's

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiels-weg 77, Sharonlea, Randburg, 2158, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Artzy's is in 'n privaat tuin in die Randburg-area van Gauteng, en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die selfsorgkothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en driekwartbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n etenstafel vir 5, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met 'n tuin en sitplek.

Die woonstel het sy eie privaat tuin. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus en daar is 'n rusbank vir 2, groot slim-TV en gratis, onbeperkte WiFi in die leefarea. Alle linne en eetgerei word voorsien. Parkeerplek is beskikbaar.

Die ateljeewoonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger en beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n ekstra lang koningingrootte-bed, rusbank en gemakstoel. Die kombuisie is met 'n oondjie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n groot slim-TV met onbeperkte Wi-Fi. Buite is daar 'n privaat, toegeboude stoep. Alle breekware, eetgerei en linne word voorsien.

Die verblyf is stapafstand vanaf verskeie winkels.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Artzy's
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marilyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 8

Ligging

  • Rooiels-weg 77, Sharonlea, Randburg, 2158, Gauteng
  • Gaste dink Artzy's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiels-weg 77, Sharonlea, Randburg, 2158, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc4d561c1115dd921b6589fcfbc0d020907f444f4ac2a7bfbd780f0ee03314212ffe0777afe193ec692b5711510bb795faf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Rooiels Road 77 Sharonlea 2158 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.065950165791 27.96784727784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem