Arukah
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Erf 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arukah is op 'n kleinhoewe naby Riversdal op pad na Oakdale, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede wat elk 'n kombuis, sitarea, privaat badkamer en 'n ingang het.
Die wilgerbome en voëlgesang op die eiendom skep 'n rustige atmosfeer wat gaste sal verseker dat hulle ver van die stad se gemaal is. Hierdie selfsorg-eenhede bied 'n pragtige uitsig op die Sleeping Beauty-berge en die omgewing en daar is verskeie voetslaanroetes vir bedrewe stappers.
Daar is veilige parkeerplek vir gaste op die perseel.
Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Therisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R323, Erf 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Arukah het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Erf 30, Riversdal, 6670, Wes-Kaap