- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Groendoring Street, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Asante Guest House is die ideale gastehuis vir sakereisigers, vakansiegangers of gesinne wat op soek is na 'n wegbreek. Die gastehuis is gerieflik geleë in die veilige en stil buitewyk Vanderbijlpark, stapafstand vanaf die Emerald Casino-oord, en 10 minute se ry vanaf Sasolburg.
Al die kamers het gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers, lugversorging, lessenaars en WiFi.
'n Engelse a la carte-ontbyt, vrugte, jogurt, brode en bodemlose filterkoffie is ingesluit. Aandete, middagete en wegneem-ontbytpakkies is op versoek beskikbaar. Daar word aan alle dieetvereistes voldoen.
Skadu-onderdakparkeerplek is gratis beskikbaar. Die gastehuis maak van sonkrag-geisers gebruik en het 'n kragopwekker indien beurtkrag sou plaasvind.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Marula is 'n gesinskamer met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 1 enkelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Sekere van die kamers kan bespreek word op 'n selfsorg-basis met 'n volledig toegeruste kombuis en eetkamer asook 'n vergadersaal.
Middagete-pakkies en aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Sekere van die kamers kan bespreek word op 'n selfsorg-basis met 'n volledig toegeruste kombuis en eetkamer asook 'n vergadersaal.
Middagete-pakkies en aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Sekere van die kamers kan bespreek word op 'n selfsorg-basis met 'n volledig toegeruste kombuis en eetkamer asook 'n vergadersaal.
Middagete-pakkies en aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Sekere van die kamers kan bespreek word op 'n selfsorg-basis met 'n volledig toegeruste kombuis en eetkamer asook 'n vergadersaal.
Middagete-pakkies en aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n ekstra-lengte dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer kyk uit oor die koi-visdam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Sekere van die kamers kan bespreek word op 'n selfsorg-basis met 'n volledig toegeruste kombuis en eetkamer asook 'n vergadersaal.
Middagete-pakkies en aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die "deluxe"-kamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer kyk uit oor die koi-visdam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Sekere van die kamers kan bespreek word op 'n selfsorg-basis met 'n volledig toegeruste kombuis en eetkamer asook 'n vergadersaal.
Middagete-pakkies en aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Baobab is 'n gesinskamer met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n enkelbed asook 'n volledige en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die kamer kan ook as 'n bruid-suite opgemaak word en het 'n klein leefarea. Elke kamer het 'n plafonwaaier, paneelverwarmer, yskassie, TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Sekere van die kamers kan bespreek word op 'n selfsorg-basis met 'n volledig toegeruste kombuis en eetkamer asook 'n vergadersaal.
Middagete-pakkies en aandete is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet