Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Wimpie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Marzanne V - Mrt 2024
Algehele gradering
All round excellence!
Asante Guest House se terugvoer
Middag Marzanne, baie dankie vir die resensie. Ons is altyd bly as ons gaste tevrede hier weg gaan.
Hoop alles het goed gegaan na die operasie.
Groete
Gideon en Marlaine
Ann C - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Marthinus R - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Netjiese kamers met alles wat jy benodig.
Lees meerIsak B - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful and an excellent breakfast.
Alwyn D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies!
Marietjie V - Sep 2015
Algehele gradering
Puik!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groendoringstraat 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng