Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charlie Van Breda-rylaan 89, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Beach House bied eenvoudige, tog aangename selfsorgverblyf en is in die stranddorpie Pearly Beach. Hierdie eiendom is ongeveer 40 m vanaf die strand en is ideaal vir ’n rustige wegbreek by die see.

Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-sitarea. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n bad. Daar is ook 2 buitestorte. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 2 gasplate en sekere eetgerei, breekware en toebehore. Daar is nie 'n oond nie.

Die aangrensende eetarea het ’n etenstafel met sitplekke waar gaste saam hulle etes kan geniet, ’n bank en ’n keramiek kaggel. Die sitarea lei na die stoep en daar is ’n braai-area in die tuin. Die tuin is heeltemal privaat, met 'n buitestort, en beskut deur inheemse plantegroei. Die eiendom is nie omhein nie en die meeste van die eiendomme in die omgewing is nie, want dis veilig.

Die huis het 'n LTE WiFi-versender, maar die sein kom en gaan. Pearly Beach is in die middel van niks en nêrens, so daar mag dalk WiFi-sein wees, maar moenie daarop staatmaak nie. Daar is nie 'n TV nie.

Geniet eerder die eenvoudiger dinge in die lewe, die geruis van die branders, eindelose horison en tyd om te ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir The Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Jaar gelys 7

Ligging

  • Charlie Van Breda-rylaan 89, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charlie Van Breda-rylaan 89, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e9aaa7ad505ac8de5dee589b2d45534a224faf2af37128e7885ede30913a0fea516ba9d5cee5c32979d34f9984ab18e94f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 89 Charlie Van Breda Drive Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.6692691 19.5028608
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem