Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 2

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Jan 2020 tot 31 Jan 2020.

Beskrywing

Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 2 skuil in die gehuggie genaamd Curry's Post in die Midlands Meander.

Ons smaakvolle kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes in 2 slaapkamers en 'n lieflike uitsig oor die dam. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Daar is 'n ekstra dubbelslaapbank vir 2 kinders in die sitkamer. Ons voorsien perkallinne, dons-duvets en handdoeke.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei. Die sitkamer het 'n kaggel en maak oop die houtdek met sy uitsig oor die dam. En 'n gasbraaier en parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Doendinge sluit voetslaan en bergfietsry op die plaas in, en gaste kan hengel, perdry, voëlkyk en fietsry in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Ondervloerse verhitting

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ashton Wold Estate: Bluestone Cottage 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 R1 625 per nag (plek vir 4)

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Jan 2020 tot 31 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za