LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Astove 6 | LekkeSlaap
+19

Astove 6

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konrad-rylaan 2, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Astove 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Beacon Rocks, oorkant die straat van die see af.

Die woonstel is op die tweede verdieping en bied toegang tot 'n balkon met 'n 180°-uitsig oor die see. Dit is klein maar gerieflik en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n badkamer wat 'n bad-oor-stort en 'n toilet het. Daar is 2 enkelbedmatrasse indien gaste dit sou benodig. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die toonbank geniet word.

Die sitarea het 'n TV met DStv Premium en bied toegang tot 'n balkon met meubels. Gaste moet asb. nie op die balkon braai nie.

Let asb. dat die woonstel via trappe bereik word en dat die kompleks nie 'n hysbak het nie. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis en daar is ook ekstra parkeerplek.

Astove 6 is net 750 van Manabastrand en 900 m van Uvongo se strand af. Die area bied verskeie restaurante, koffiewinkels en ander winkels, asook doendinge soos duik, swem, branderplankry, hengel en gholfspeel. Gaste kan besienswaardighede soos die Margate Voëlpark besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Astove 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Astove 6
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Konrad-rylaan 2, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Astove 6 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konrad-rylaan 2, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cd84d5359e905786fac7d8c4d8f85d4734c82d0acfca23f04738ebe4b027560632aac4efa9e491c5343d5c5552942a7929a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 2 Konrad Drive Astove 6 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.843190285051 30.391683876515
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!