LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dorothy P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Great stay, will book again. We enjoyed our stay; the view was awesome. There are two flights of stairs, so not suitable for older or disabled guests. Jan was very friendly and helpful; will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Dorothy Thank you for your review! We are so happy that you enjoyed your stay. Please visit us again soon! Kind regards Illana & Jan

Sam O
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Net rustig gekuier. Rustig, netjies en naby geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Affordable, clean, secure, and centrally located accommodation. This was not a holiday trip, as we regularly travel to KwaZulu-Natal to visit our son and always look for affordable, comfortable accommodation. Astove 6 was excellent value for money and had everything we needed for our short stay. It is centrally located, clean, secure, and well maintained. All the necessities were available for our use, making our stay convenient and enjoyable. We truly enjoyed our time there, and the welcoming atmosphere helped make our visit memorable. We would happily stay here again and recommend it to anyone looking for affordable, quality accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

'n Heerlike see-wegbreek met asemrowende see-uitsig met alles wat jy nodig het. Baie netjiese en skoon woonstel op die tweede vloer - gerieflik en prakties ingerig met alles wat jy nodig het. See-uitsig vanuit die hoofslaapkamer en balkon is heerlik! Die walvisse wat elke dag baljaar is 'n belewenis. WiFi is effektief met 'n lekker TV vir 'streaming'. Kompleks asook die omgewing is netjies en veilig. Toesluit motorhuis met addisionele afdak is gerieflik en veilig. Die eienaar is baie gasvry en die sleutels was maklik bekombaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Goeie dag Hester. Dit is wonderlik om te hoor dat julle die vakansie geniet het! Baie groot dankie vir hierdie mooi resensie, ons waardeer dit opreg! Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Groete Illana & Jan

Elzaan C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantastiese uitsig! Heerlike verblyf! Gerieflik en veilig. Kan dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Elzaan Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons hierdie fantastiese resensie te stuur! Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het; en ons hoop om julle weer gou te verwelkom! Groete Illana & Jan

Carien P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Ryno Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier; en ons hoop dat julle weer van Astove6 gebruik sal maak! Groete Illana & Jan

David R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Nice and quiet place. Suited my family of 4. This is near everything: the beach, across the beach and near shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi David Thank you for choosing Astove 6 for your holiday. Glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon. Illana & Jan

Andre L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Mooi uitsig, heerlik gerus. Uitsig pragtig, net gebrek aan skoon linne, nie aanbeveel vir ouer persone nie, tappe baie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Astove 6
Baie dankie vir die terugvoer, Andre. Die linne is vir ons 'n bekommernis; en ons sal dit baie waardeer indien jy vir ons meer inligting kan stuur! Groete Illana & Jan

Yolandi S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Loved every second! Amazing. Small plumbing hiccup but was sorted very quickly. Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonicia V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Die woonstel het 'n lieflike seeuitsig en is baie gerieflik! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

2 Konrad Drive, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3ca460f9bc0be5f523a97740b9ed3bdb1ce4abd82e70950af66f3854ebd060a665e1210c060cc3ee1286b5acfc31f33b866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 53 5 1 5 2 Konrad Drive Astove 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843190285051 30.391683876515

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang