+55
Selfsorg in Melville

At 3 Umzumbe Beach Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 30 Jan 2026.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle ouderdomme welkom. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen dagbesoekers of bykomende oornaggaste nie, tensy dit by die bespreking ingesluit is. Rook, vape en hookah-pype word nie binnenshuis of op balkonne toegelaat nie. Lugversorging is beskikbaar teen 'n voorafbetaalde daaglikse tarief, betaalbaar aan die instansie. Stilteure vanaf 22:00. Geen partytjies word toegelaat nie. Landgoedgeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daaglikse skoonmaak kan teen 'n bykomende koste gereël word. Matriek- en studentegroepbesprekings word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

321 Bokmakierie Road, Unit 25 Mangrove Beach Estate, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89e178ce5c0ad4463090f7a736d9a0721a962c5bc42724e308e923612bdde75c1cc16f366c1731c7a6540dc35cf19fb4ad7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 321 Bokmakierie Road Unit 25 Mangrove Beach Estate 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.659021351363 30.515210330486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang