At Ballito Manor View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At Ballito Manor View is 'n luukse woonstel aan die seefront geleë en so ontwerp om alle verwagtinge na te kom. Die woonstel bied asemrowende uitsigte, die gedruis van branders wat breek en luukse afwerkings.

Dié woonstel is op die vierde verdieping geleë beskik oor die hele verdieping met maklike toegang tot die swembad en strande. Die woonstel het 'n ingang, oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer en 'n gaste-toilet. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en bidet. Slegs die hoofslaapkamer het 'n patio en 'n sitkamer met 'n direkte uitsig oor die see.

Daar is verskeie geriewe soos 'n TV met 'n DVD-speler, DStv-vakansiepakket, plafonwaaiers, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, filterkoffiemasjien, kluis, wit linne en lakens. 4 strandhanddoeke word voorsien en gaste kan 'n strandsambreel huur of saambring. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die kompleks het 'n braai-area, 'n omheinde swembad en rolstoeltoegang tot die woonstel en die strand. Hou asb. ten alle tye die patiodeure en ander deure toe wanneer daar op die patio gerook word.

'n Dubbelkelderparkeerplek is beskikbaar, asook 24 uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie.

Slaapplek

'n Bespreking by At Ballito Manor View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Ballito Manor View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false