LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Lodge in Zeerust

At Ease Road Lodge



6 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Water Street, Zeerust, 2865, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

At Ease Road Lodge bied klassieke kamers in Zeerust. Hierdie loge is ideaal vir trokbestuurders, koeriers, sake- en ontspanningsreisigers wat na of van Botswana se Lobatse-grenspos reis wat 52 km vanaf die verblyf is.

Die lodge bied 3 en suite-slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV, waaier en werkruimte. Die kamers het 'n kombuisie wat met 'n wasbak, yskasskie en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is.

Ontbytpakkies en ander maaltye kan vooraf met die verteenwoordiger gereël word. Gaste het toegang tot die pragtige tuin en swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die lodge word deur die bosveld omring en is 1,3 km vanaf Zeerust-gholfklub en 25 km vanaf Witkop Fluorspar-myn en Bastion Marico Lime-myn. Die lodge is 157 km vanaf Pilansberg Internasionale Lughawe en Sun City.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Kamers

Twin/King Rooms
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lodge bied 3 en suite-slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n TV, waaier en werkruimte. Die kamers het 'n kombuisie wat met 'n wasbak, yskasskie en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit

Huisreëls

Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlynbetaling gebruik word, moet by inklok teenwoordig wees.
Die verteenwoordiger behou die reg voor om nie die bankkoste terug te betaal by kansellasie vir kredietkaartbesprekings nie, aangesien die bank nie aanvanklike aftrekkingskostes krediteer nie.
Geen kinders word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.7
Veiligheid
3.7

3.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.7
Veiligheid
3.7
Johan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Will stay there again next time. Very friendly owners. Accommodating our needs and upgraded the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.0
Nov 2025

Lekker geslaap. Hulle het ons opgegradeer van drywer kamer na gewone sonder ekstra koste. Kamer was netjies en skoon, maar TV was buite werking, WiFi het geen internet opvangs gehad nie. Ontvangs area ontoeganklik. Ek sal glad nie aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Matshediso T
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Okay. My stay was just fine. However, the aircon was not working, and the housekeeping needs improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Twin/King Rooms
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit

Die kaarthouer en ID/paspoort moet teenwoordig wees by inklok.
Die kredietkaart wat vir die aanlynbetaling gebruik word, moet by inklok teenwoordig wees.
Die verteenwoordiger behou die reg voor om nie die bankkoste terug te betaal by kansellasie vir kredietkaartbesprekings nie, aangesien die bank nie aanvanklike aftrekkingskostes krediteer nie.
Geen kinders word toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Water Street, Zeerust, 2865, Noordwes

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09dc61b5edd42d10d7e430b4c474a7847d85f270737982c5c612fc9b292554a4965875334155084ceaa6198dae76faa30efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 4 Water Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5497255 26.0757773
Soek in 'n groter streek