At Eezzze & Riversway Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

By Eezzze, 'n uitbreiding van Riversway wat geleë is in 'n lowerryke omgewing, Nahoon in Oos-Londen. Die kamers is om 'n lieflike swembad en spog met 'n wild-lodge tema, grasdak veranda en dek wat na die swembad lei, en groot tuinarea. Dit is naby Nahoonstrand en van die mees manjifieke strande in die wêreld. Dit is goed toegerus vir kort of lang verblyf. 2 minute se ry van Nahoonstrand en Oos-Londen Gholfklub, loopafstand van winkels en uitstekende restaurante, van Switserse tot sushi.

Die gastehuis het 4 kamers. Kamergeriewe sluit tee en koffie, kombuise, TV en verwarmers in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in: Nahoonstrand en natuurreservaat, natuurroetes, die voetspoormuseum en argeologiese vondse, top-strande vir branderplankry en vlieërbranderplankry en Nahoonn Reef is net 3 minute se ry. Verder is daar veilige swemplekke, 'n riviermonding, uitstekende visvangplekke, goeie restaurante, gholfbaan, skietbaan, Ysterman-gebeure, winkels en Hemmingways Mega Mall. Dit is ook naby die strandfront vir konferensie-venues.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At Eezzze & Riversway Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za