Wavecrest Akkommodasie by At Home on the Beach | LekkeSlaap
+10
+10

At Home on the Beach

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At Home on the Beach is ’n gerieflike selfsorgwoonstel in ’n kompleks in Jeffreysbaai wat na die strand front. Daar is slaapplek vir 4 gaste.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 beddens vir 2 gaste. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea het ’n TV met beperkte DStv-kanale en dit lei na ’n balkon wat oor die see uitkyk.

Veilige parkeerplek word voorsien. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Rook is verbode in die instansie. Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en 'n groot swembad.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsry, die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums, restaurante en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by At Home on the Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Da Gama-weg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2nHjaV5gVwu85tSqmqL7UiOHEGBN3g2VXXOkzerxeu2e2pDu5v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) 139 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.034962819097 24.930863796295
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za