Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home on the Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir At Home on the Beach
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Juanita M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweekwegbreek!

Fantasties geleë! Lê in die bed en sien die branders breek. Heerlike stoep vir braai en kuier. Mooi moderne eenheid. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charle R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charle R
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, baie mooi uitsig, perfek geleë.

Sal definitief weer hierdie woonstel boek in Jeffreys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige wegbreek reg op die strand in die hartjie van Jbay.

Ons ligging was werklik 'n 'at home on the beach'. Vir 'n beter uitsig kon ons nie vra nie. Die strand was op ons drumpel en al die nodige winkels en restaurante was net oorkant die pad. Die voorreg om te braai op die patio was ook 'n pluspunt. Die eienaars was aangename mense wat omgee. Ons het nouwel nie die dolfyne wat in die oggende glo gereeld daar verbykom, gesien nie, maar ons het 'n merkwaardige ontmoeting met 'n see-otter wat ons "Otto' gedoop het, reg voor die kompleks naby die houtdek gehad. Wat 'n karakter! Dit was 'n ongelooflike spesiale ondervinding en die hoogtepunt van ons kuiertjie. Sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika B
Saam met vriende

Addisionele bedrag van R300 is gehef vir die skoonmaak van die eenheid met vertrek.

Skoonmaak van die eenheid is veronderstel om by die prys ingesluit te wees soos geadverteer word en nie bygevoeg word nie. Dit was nie behoorlik beskryf met die advertensie nie en is misleidend as dit net gehef word. Sal beslis nie die eenheid aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle H
Gesin met klein kinders

Uitsig was pragtig, plekkie was netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het.

Kinders het die swembad geniet en die weer het mooi saamgespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2nHjaV5gVwu85tSqmqL7UiOHEGBN3g2VXXOkzerxeu2e2pDu5v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 139 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.034962819097 24.930863796295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem