At Leisure
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
At Leisure bied luukse oornagverblyf in Worcester in die Breederiviervallei. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat die privaatheid van 'n selfsorgeenheid verkies. Dié dorp is ideaal as gaste die wynkelders, historiese trekpleisters en verskeie ander opwindende aktiwiteite in die omgewing wil verken.
Dié selfsorg-eenheid is apart, het 'n privaat ingang met 'n onderdakparkeerplek en is ideaal vir 'n sakereisiger of paartjie. Daar is 1 kamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea.
Die kombuis en leefarea is oopplan en lei na 'n binnehof. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, koffiemasjien en kookgerei toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 4, platskerm-TV en gemaklike sitplek. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad.
At Leisure is naby verskeie restaurante, 'n gholfbaan, Mountain Mill Mall, natuurtrekpleisters, wynlandgoedere en hospitale.
Slaapplek
’n Bespreking by At Leisure sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink At Leisure het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom