Wavecrest Akkommodasie by At the Beach | LekkeSlaap
+17
+17

At the Beach

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Planestraat 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At the Beach is 'n ateljeewoonstel wat toegerus is vir selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai, en bied privaatheid, rus en vrede en afsondering sodat jy in die bed kan lê en die branderplankryers by die Point en Supertubes, of walvisse en dolfyne wat in die branders baljaar, kan dophou. Jy sal eers aan die stilte moet gewoond raak, met net die klanke van die branders om jou aan die slaap te sus. Ongelukkig is troeteldiere nie welkom nie.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes, maar 2 kinders kan ook gratis geakkommodeer word op 'n uitrolbed in dieselfde kamer. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstofie, 'n koffiemasjien en al die nodige toebehore wat jy moontlik kan benodig. 'n Platskerm-TV met volledige DStv en DVD-speler word ook voorsien. Daar is verder ook gratis WiFi-toegang. Buite, op die dek is daar sonstoele en Weber-braaigeriewe.

Dié woonstel het 'n privaat, veilige plankpaadjie na die strand en is net oorkant die langbranderplank-paradys. Die woonstel het 'n sluitbare rak vir branderplanke en 'n buitestort met warm water om die dag se sand af te spoel. Dis pure plesier in die winter.

Ons het noodkrag beskikbaar tydens beurtkrag en daar is ook nood-watertoevoer indien nodig. Daar is verder ook laserstraal-sekuriteit rondom die eiendom wat verbind is aan 'n gewapende reaksie-eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by At the Beach sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir At the Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Planestraat 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink At the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Planestraat 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxZDRkZGZiLTJhYTctNDE1Yi1iZjI4LTI0Njc1MTc4ZGQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Plane street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.026981406913 24.930348357672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za