Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Beach Cottage Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir At The Beach Cottage Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Glen P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen P
Saam met vriende

Fantastic stay. We will return.

Lovely cottage with everything you need. The hosts were wonderful and always available. Even though it is self-catering, there was ample coffee, tea and milk provided on arrival, as well as a welcoming sherry. Comfortable beds and furniture and right on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hello Glen.
Thank you very much for your great review. Looking forward to seeing you again.
Kind regards.
Marjorie

At The Beach Cottage Apartment
Jaco S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek wegbreek plek. Sal dit aanmoedig vir vriende en familie.

Baie gerieflike woonstel met 'n puik ligging. Maklik toegang na die strand en lekker staproetes. Sal definitief weer kom bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hallo Jaco. Baie dankie vir jou goeie en beskrywende oorsig. Ek is bly julle het die lekker staproetes ook geniet. Seënwense, Marjorie.

At The Beach Cottage Apartment
Coen F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gebly, netjiese geriewe en vriendelike en professionele gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hallo Coenraad
Baie dankie vir jou mooi oorsig. Dit word opreg waardeer.
Seënwense.
Marjorie

At The Beach Cottage Apartment
Bie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice apartment. We had everything we needed. Good restaurants nearby!

Near the beach, we spent wonderful days in a very nice apartment. Friendly host. Everything was super!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hello Bie,
Thank you very much for your kind review. We appreciate it very much. We trust that the rest of your holiday in South Africa was great with wonderful memories.
All the best and warm regards,
Marjorie.

At The Beach Cottage Apartment
Michelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met tieners

Sal verseker die plek aanbeveel en hopenlik weer gaan kuier!

At The Beach Cottage Apartment is die ideale wegbreekplek. Dit is perfek geleë en die woonstel is skoon, netjies en fantasties toegerus! Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hallo Michelle
Baie dankie vir jou goeie oorsig. Ons waardeer dit geweldig en bly julle het julle verblyf hier geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier!
Beste wense
Marjorie

At The Beach Cottage Apartment
Margot V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home, right on the beach.

The apartment was private, fully equipped including a washing machine, and tastefully decorated. The bed was very comfortable. Access was easy with secure parking and a short walk over the dune to the main swimming beach. An alarm system protected the access points at night. The hosts were very friendly and helpful. They assisted me with an internet issue that I had, allowing me to use their personal study to sort it out. They also got up at 3:30 am to switch off the alarm when my husband needed to leave early for a sporting event.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hallo Margot
Your review is sincerely appreciated. We are glad you enjoyed your stay with us and hope we wil see you in future again.
Warm regards.
Marjorie

At The Beach Cottage Apartment
Martin K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin K
Gesin met klein kinders

Perfect location and easy access.

Everything in the ad was as expected and the place was perfect to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en gasvry.

Die verblyf is netjies en baie goed geleë. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Alles wat nodig is, is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hallo Phillip
Baie dankie vir jou goeie oorsig, ons waardeer dit geweldig. Vertrou dit gaan goed met julle.
Hoop ons sien jul weer.
Vriendelike groete.
Marjorie

At The Beach Cottage Apartment
Reinette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Besigheidsreis

Pragtige plek.

Skoon en netjies, veilig, volledig ingerig. Sal baie beslis weer van julle dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Baie lekker daar gebly.

Die plek is lekker ruim en het 'n baie netjiese afwerking met smaakvolle dekor. Baie naby aan die hoofstrand geleë en kon heerlik gaan stap langs die strand. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hallo Gerhard
Baie dankie vir jou goeie oorsig. Ons waardeer dit baie.
Seënwense.
Marjorie

At The Beach Cottage Apartment
Yvette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just 3 words - location, location, location.

We had a wonderful stay. The apartment was spacious and clean and everything you want and need is there. We only took our food and drink. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, rustige naweek wat ek kan aanbeveel.

Gasvrye gasvrou, netjiese toegeruste eenheid, rustige, veilige gebied, heerlike, veilige strand se stap was die lekkerste. Sal definitief aanbeveel en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Gesin met klein kinders

'n Heerlike, rustige wegbreek naby die see.

Die eenheid is baie goed ingerig, skoon en besonders netjies. Die kombuis is buitengewoon goed toegerus en het alles waaraan mens kan dink. Daar word baie moeite ingesit in die detail en heelwat ekstras word gedoen om mens welkom en tuis te laat voel. Die gashere gaan uit hulle pad uit sodat mens jou tyd daar net kan geniet. Ons het soos vreemdelinge daar aangekom en is soos familie daar weg. Dankie vir alles. Dit was heerlik. Ons sal vir seker terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda K
Enkelreisiger

Baie gasvrye eienaars, lieflik, baie goed-toegeruste verblyf.

Die moderne, skoon woonstel met 2 slaapkamers en stapelbed in woonkamer is baie gerieflik en goed toegerus. Alles in die eenheid getuig van goeie smaak en beplanning. Die woonstel is net agter die duin van die swemstrand af en sal enige vakansieganger gelukkig hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

At The Beach Cottage Apartment se terugvoer

Hallo Marinda

Baie dankie vir die pragtige oorsig. Ons waardeer dit baie. Baie dankie ook vir jou wat 'n aangename en bedagsame gas was.

Alle voorspoed en seënwense vir 2023.

Marjorie (Pikkie) en Tobie.
Kaap St Francis

At The Beach Cottage Apartment
Chris M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met vriende

Great.

Good for 3 people, one bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nel B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nel B
Saam met vriende

Sien hier onder.

Ideaal vir een rustige omgeving en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barcelona Place 3, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA351079b5c91cfaeb843821c9ad6cb7d45fdfc0c839fd365c722ea6cd74612dd310e9ad11615fc9b5f3ddee62eeefa7ff7dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 3 Barcelona Place Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.204638888889 24.832527777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem